
Hardloop Vir Lise
- Number of champion(s): 34
- Event: Medihelp Sunrise Monster
- Cause: Solidariteit Helpende Hand
Kom hardloop vir Lise, sodat Lise weer kan hardloop.
Ons daag jou uit: Help ons om vir Lise 'n prostese te gee waarmee sy saam met haar man die pad kan aandurf.
Op Vrydagoggend, 16 Desember verlede jaar was Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, en sy gesin in 'n tragiese motorongeluk. Twee van die gesin se vyf kinders, André (13) en Rachel (8), is in die ongeluk oorlede. Danie se vrou, Lise, is kritiek beseer en daar is lank gevrees vir haar lewe.
Lise was vir vier weke na die ongeluk in 'n geïnduseerde koma weens die aard van haar beserings. In dié tyd moes haar linkerbeen bokant die knie geamputeer word.
Hoewel Danie en Lise se mediese fonds ongelooflike bystand en ondersteuning gee sover dit binne hul regulasies moontlik is, is daar honderde duisende rande se uitgawes wat nog voorlê. 'n Rugstut, terapie, nasorg en die ontwikkeling van die prostese is van die uitgawes wat gedek moet word.
Danie is 'n passievolle deelnemer aan uithouwedlope, en een van die stigterslede van die Bo-Karoo Uithouwedren. Sy droom was nog altyd dat Lise eendag sy draf-“buddy” sal wees. Die personeel van die Solidariteit Beweging se instansies wil graag dié droom, wat vir Danie en Lise nog ver in die toekoms lê, help bewaarheid.
Besoek http://hardloopvirlise.co.za/ of stuur e-pos aan [email protected]
Linked Projects

- Du Toit Gesin #HardloopVirLise
- Du Toit Gesin
- R 2 700.00

- Mari for #HardloopVirLise
- Mari Vorster
- R 1 050.00

- Maryka #HardloopVirLise
- Maryka Erasmus
- R 2 249.95

- Adéle for #HardloopVirLise
- Adéle Chanquion
- R 6 812.44

- Soolklappers #HardloopVirLise
- Soolklappers
- R 33 628.66

- Liz #HardloopVirLise
- Liz de Villiers
- R 2 880.00

- Saartjie #HardloopVirLise
- Saartjie Roos
- R 1 400.00

- Moms on the Run #HardloopVirLise
- Moms on the Run
- R 1 593.15

- Massyns
- Nicolai, Carin, Nicca, Waldo
- R 950.00

- Jaco #HardloopVirLise
- Jaco Duvenhage
- R 3 050.00

- Minette for #HardloopVirLise
- Minette Neitz
- R 10 292.83

- Ronel #HardloopVirLise
- Ronel de Kock
- R 9 274.36

- Susan for #HardloopVirLise
- Susan Lombaard
- R 20 373.71

- Johan for #HardloopVirLise
- Johan Nel
- R 36 721.45

- La’Boslinge for #HardloopVirLise
- La’Boslinge
- R 2 255.99

- Chandri for #HardloopVirLise
- Chandri van Heerden
- R 1 000.00

- Nita #HardloopVirLise
- Nita de Villiers
- R 6 599.99

- The Silent Champions
- Friends of Helpende Hand
- R 26 450.39

- Karen #HardloopVirLise
- Karen Louw
- R 1 394.35

- Leonie for #HardloopVirLise
- Leonie Bezuidenhout
- R 5 257.26

- Cyril for #HardloopVirLise
- Cyril Blackburn
- R 6 200.01

- Akademia #HardloopVirLise
- Akademia
- R 1 700.00