Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Werner for #HardloopvirLise

Werner for #HardloopvirLise

Funds Raised:
R 21 200
Fundraising Target:
R 16 000

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 06, 2017 - R 2 000.00 Fees covered
  • "Well done !!!!!!" - Pieter

  • Mar 04, 2017 - R 500.00
  • "Ons is trots op jou Werner" - Rose

  • Mar 03, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte Werner. Jy is 'n voorbeeld vir baie mense. Geniet die 5km." - Fienie Moller

  • Mar 03, 2017 - R 100.00
  • "Werner, baie dankie vir die pragtige gebaar om op 'n gesonde en lekker manier 'n verskil te bring aan ons geliefde Brinkies" - Vena Strauss

  • Mar 02, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Pragtige inisiatief Werner, dankie! " - Johan en Gerdie

  • Mar 02, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Sterkte Werner " - Besters

  • Mar 01, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Baie trots op jou Werner x" - Vogie

  • Feb 28, 2017 - USD $ 38.46
  • "Met liefde omdat jy omgee vir ander" - Beckers

  • Feb 28, 2017 - R 250.00 Fees covered
  • "Awesome'" - Betsie

  • Feb 28, 2017 - R 50.00 Fees covered
  • "Trots op jou!" - Mandy

  • Feb 27, 2017 - R 200.00
  • "Warner jy is n voorbeeld vir so baie. Trots op jou." - Riana Minny

  • Feb 27, 2017 - R 2 500.00
  • "Go Werner! Trots op jou. " - Anonymous

  • Feb 24, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Yes Werner!" - Captain America

  • Feb 23, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "proud of you! " - Yolandie

  • Feb 23, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Jy is 'n inspirasie Werner!" - Anonymous

  • Feb 23, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Jy stel 'n wonderlike voorbeeld vir ons almal! Draf die 5 Km kaf!!" - Sue Pretorius

  • Feb 16, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Go Werner" - Hennie & Janene

  • Feb 16, 2017 - R 500.00
  • "Go Werner Go! " - Rudi Knoesen

  • Feb 16, 2017 - R 5 000.00 Fees covered
  • "Go for it Werries!!!" - Brent and Melanie

  • Feb 16, 2017 - R 3 500.00 Fees covered
  • "What a worthy cause !! Go Werner !!" - Anonymous

  • Feb 08, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Wens jou net die beste toe Werner" - Christa

  • Feb 08, 2017 - R 400.00 Fees covered
  • "Ons is trots op jou, Werries!!!" - Oupa Jannie & Ouma Martie

  • Feb 07, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Jy maak ons trots Werries!" - Leonie

  • Feb 07, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Go Werner! Hardloop hulle almal weg!" - Susan de wet

  • Feb 07, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Go Werner!! " - Lani

  • Feb 07, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Hoop jou race gaan baie goed,Wernerkie !" - Arno la Grange

  • Feb 07, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Mooi Werries!" - Adellie

  • Feb 07, 2017 - R 200.00
  • "Werner, jy is my held!!!!" - Anny

Statistics

Fundraising target

R 16 000.00

Donations to date

R 21 200.05

Solidariteit Helpende Hand

Charity Default Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.