Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Du Toit Gesin #HardloopVirLise

Du Toit Gesin #HardloopVirLise

Funds Raised:
R 2 700
Fundraising Target:
R 2 000

Personal message

Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 08, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Beste wense!" - Petro v D Walt

  • Mar 04, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Ook n Runner" - Letta

  • Feb 27, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Anchen: You go girl!" - Piet

  • Feb 27, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Andreas & Anchen: julle is ysters!" - M Haan

  • Feb 24, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Ek sal jou onderrig en die pad wys waarop jy moet gaan. Psalm 32:8" - visser

  • Feb 22, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Dankie dat ons deur julle ervaar dat niks ons kan skei van die liefde van Jesus nie" - Louis en Ansa Nel

  • Feb 14, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Run, Forrest, Run!" - Tom Hanks

  • Feb 13, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "2 Kor. 12:9 Sy antwoord was: "My genade is vir jou genieg"" - Ondersteuner

Statistics

Fundraising target

R 2 000.00

Donations to date

R 2 700.00

Solidariteit Helpende Hand

Charity Default Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.