Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Saartjie #HardloopVirLise

Saartjie #HardloopVirLise

Funds Raised:
R 1 400
Fundraising Target:
R 2 000

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 06, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Danie en Lise: God WEET wat Hy vir julle beplan......'n TOEKOMS met 'n verwagting!" - Saartjie ROOS

  • Mar 02, 2017 - R 1 000.00
  • "Sterkte Saartjie en ons BESTE wense aan die Brink gesin" - Pine en Alta

  • Mar 02, 2017 - R 300.00 Fees covered
  • "Mooi inisiatief!" - pieterse

Statistics

Fundraising target

R 2 000.00

Donations to date

R 1 400.00

Solidariteit Helpende Hand

Charity Default Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.