Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Johan for #HardloopVirLise

Johan for #HardloopVirLise

Funds Raised:
R 36 721
Fundraising Target:
R 32 000

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 07, 2017 - R 990.00 Fees covered
  • "#HardloopVirLisa" - Melkbostrand

  • Mar 06, 2017 - R 760.00 Fees covered
  • "Sterkte vir Lise" - Eldoraigne Tennis

  • Mar 04, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Sterkte Johan " - Jackie en Peter Muller

  • Mar 03, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte" - Burgers

  • Mar 03, 2017 - R 5 490.00 Fees covered
  • "#HardloopVirLisa" - Wes-Kaap

  • Mar 03, 2017 - R 4 990.00 Fees covered
  • "#HardloopVirLisa" - Solidariteit

  • Mar 03, 2017 - R 990.00 Fees covered
  • "#HardloopVirLisa" - Witbank

  • Mar 03, 2017 - R 2 990.00 Fees covered
  • "#HardloopVirLisa" - Anoniem

  • Mar 03, 2017 - R 4 990.00 Fees covered
  • "#HardloopVirLisa" - WILCO V TRUST

  • Mar 01, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Elke bietjie help." - Onbekende donateur

  • Feb 27, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Baie sterkte!" - 5 Vlokke

  • Feb 27, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Dankie vir wat julle vir Lise en haar familie doen! " - Anonymous

  • Feb 25, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Sterkte!" - Anonymous

  • Feb 23, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Baie sterkte Lise" - Helpende Hand Akasia tak

  • Feb 21, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Sterkte! #Hardloopvirlise" - Colette & Freddie

  • Feb 20, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Vir die Brinkies, sterkte" - Tania

  • Feb 17, 2017 - R 80.00 Fees covered
  • "Sterkte Johan!" - Erna

  • Feb 16, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Sterkte Johan en baie dankie" - Daphne Kleinhans

  • Feb 12, 2017 - USD $ 39.40 Fees covered
  • "Sterkte Johan!! Hoop dit gaan goed!!!" - UK Kosters

  • Feb 10, 2017 - USD $ 65.34 Fees covered
  • "Sterkte!" - Willie Botha

  • Feb 10, 2017 - R 100.00
  • "*" - Mariana Moolman

  • Feb 09, 2017 - R 1 500.00 Fees covered
  • "The best for your family Danie" - Nicolas Vaio

  • Feb 09, 2017 - R 500.00
  • "Volg julle met belangstelling - Sterkte Johan!" - Oom Paul

  • Feb 08, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Mag vele van my fb pelle ook hierso 'n geldjie gee! Ek daag julle uit, sit erens Mia in jul boodskap!" - Mia du Preez

  • Feb 08, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Voorspoed met die pogings vir 'n kosbare moeder" - Helene en Dawie

  • Feb 07, 2017 - R 3 000.00
  • "Pragtige gebaar. Weet sommer jy kan." - Wes-Kaap

  • Feb 07, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Go Johan so trots op jou" - Tina Cowley Midstream leessentrum

  • Feb 07, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Lise ons inspirasie" - lizanne

  • Feb 07, 2017 - USD $ 39.58 Fees covered
  • "Lewe is kosbaar, sterkte om die droom te verwesenlik. " - Dankbaar

  • Feb 06, 2017 - R 2 500.00 Fees covered
  • "Wonderlike idee!" - Hein van niekerk

  • Feb 06, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte Neef! Dis wonderlik dat julle doen en eks bly ons kan n bydrae maak. " - Louwtjie Naude

  • Feb 06, 2017 - R 320.00 Fees covered
  • "Sterkte Johann, dit gaan vir 'n goeie doel! " - Johann en Ingrid Lemmer

  • Feb 06, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte" - PostNet Raslouw

Statistics

Fundraising target

R 32 000.00

Donations to date

R 36 721.45

Solidariteit Helpende Hand

Charity Default Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.