
Cyril for #HardloopVirLise
- By: Cyril Blackburn
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/cyril-for-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 13, 2017 - R 2 000.00
- "Ons dink aan jou sterkte en mag die druppel in die emmer jou emmer vol maak." - Solidariteit Eiendomme-Kafeteria
- Mar 02, 2017 - R 110.00
- "Sien julle Saterdag" - Carla
- Mar 01, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "XXX" - Jana Marx
- Mar 01, 2017 - R 150.00 Fees covered
- "Hierdie is 'n wonderlike inisiatief Cyril. Haal my hoed af vir jou." - Carina
- Feb 27, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sien jou Saterdag!" - Daniella
- Feb 26, 2017 - R 500.00
- "Lukas 17:6 <3 Sterkte!" - Johan & Rianca
- Feb 21, 2017 - R 150.00 Fees covered
- "Hardloop mooi" - Adriaan
- Feb 20, 2017 - R 250.00 Fees covered
- "Run Cyril Run!" - Deon Knoetze
- Feb 19, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Dis'n wonderlike gebaar ??" - Amoré Sameera Jooste
- Feb 15, 2017 - R 250.00 Fees covered
- "x" - Anon
- Feb 10, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Blessings xxx" - Pieter Jordaan
- Feb 09, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Jeremia 29:11" - Altus Venables
- Feb 08, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Run Cyril run!" - Adellie
- Feb 08, 2017 - R 250.00
- "Knap gedaan Cyril! Ek is seker jy gaan jou teiken haal!" - Pieter Cloete
- Feb 07, 2017 - R 250.00
- "#bestie" - Mariné
- Feb 07, 2017 - USD $ 31.67 Fees covered
- "Sterkte,Liefde,Groete van Wouter en Clive" - Wouter & Clive
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.