
Susan for #HardloopVirLise
- By: Susan Lombaard
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/susan-for-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 17, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte Lise!" - Sunrise Monster Deelnemer
- Mar 06, 2017 - R 150.00 Fees covered
- "Geluk Tannie Susan!!!!!!" - Werner & Christiaan
- Mar 06, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Gelukkige 40e! Baie seën vir jou!" - Amelia
- Mar 06, 2017 - R 50.00
- "Ystervrou jy is meer as oorwinnaar deur Christus wat jou krag gee" - VIA BFN TAMMY
- Mar 06, 2017 - R 50.00
- "Baie Blessings" - Fredericka Storm
- Mar 04, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Vir n dapper vrou" - Marda Oosthuysen
- Mar 03, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Baie sterkte!" - Cecile
- Mar 03, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Sy genade is genoeg!" - Tjaart
- Mar 02, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Alle sterkte " - Ilse
- Mar 02, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Happy birthday! God is good Lise!" - Tobia
- Mar 02, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "God se Genade is Groot" - Chrisjan
- Mar 01, 2017 - USD $ 80.25 Fees covered
- "Dankie Susan" - Naamloos
- Mar 01, 2017 - R 40.00 Fees covered
- "Geluk met 40 !!!!" - Anna
- Feb 28, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Go Susan. " - Anonymous
- Feb 27, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Sterkte, bid vir julle gesin en familie x" - Corporate Match
- Feb 24, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Dankie vir als wat jy doen Susan. Sterkte met die hardloop." - Salome Cilliers
- Feb 22, 2017 - R 200.00
- "Sterkte!" - Christoff
- Feb 22, 2017 - R 200.00
- "Amen" - Anonymous
- Feb 21, 2017 - R 200.00
- "Dankie, Susan! Sterkte en geniet dit. :-)" - Milan
- Feb 20, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Baie dankie Susan vir die gereelde, sensitiewe berigte. Baie sterkte!" - Loraine
- Feb 20, 2017 - R 440.00 Fees covered
- "God se Genade oneindig groot!!!" - GRACE
- Feb 18, 2017 - USD $ 40.28 Fees covered
- "Hebreërs12:1-2 "Die lewe is soos 'n wedloop..." DB." - Minnamoe&Kie;
- Feb 17, 2017 - USD $ 13.16 Fees covered
- "Allerbeste wense vergesel Lise, familie en kinders." - Heidi Morgan
- Feb 17, 2017 - R 10 000.00
- "Afriforum" - Afriforum
- Feb 16, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Jou omgee gaan nie ongesiends verby nie!" - Engela
- Feb 16, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Well done!" - Michelle Theron
- Feb 16, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte Susan, dit is wonderlik." - Henk
- Feb 14, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Baie sterkte vir die wedloop en vir die projek ! " - Tjaart
- Feb 10, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Sy antwoord was:"My genade is vir jou genoeg" - 2Kor12:9" - Carien Bouwer
- Feb 10, 2017 - R 160.00 Fees covered
- "Happy 4th! ! Go Susan!" - Mandie
- Feb 10, 2017 - R 300.00 Fees covered
- "Ongelooflike mooi daad wat jy vir Lise doen!! Jy sal geseen word hiervoor!!" - Suan Stockwell
- Feb 09, 2017 - R 41.00
- "My boodskap: Drie hoera's vir 1977!!!" - Annabelle Lombard
- Feb 09, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Lukas 18:1 "Mens moet aanhou bid, sonder om moedeloos te word"" - Hestie Nel
- Feb 09, 2017 - R 50.00
- "STERKTE" - RONEL
- Feb 09, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Jy is great Susan vr Lisa hulle" - hester
- Feb 08, 2017 - USD $ 19.58 Fees covered
- "Wonderlike gebaar! Uit Hereford, UK" - Riana Oosthuizen
- Feb 08, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Fillipense 4:13. "Ek is tot alles instaat deur Hom wat my die krag gee"." - Fienie Moller
- Feb 08, 2017 - R 40.00
- "Sterkte met die wedloop...Ons Vertrou dit sal goed gaan met jou en veral met Lise haar herstel..." - Gerrit Buter
- Feb 08, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "'n Pragtige gebaar! Sterkte met die voorbereiding!" - Suna Louw
- Feb 08, 2017 - R 80.00 Fees covered
- "Mooi hardloop en dankie vir die geleentheid!" - Marina Venter
- Feb 08, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "geniet 40!!! en sterkte met draf!!" - Elzaan
- Feb 08, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Ek doen die 10km vir Lise!!!" - Lynette
- Feb 08, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Lekker hardloop!" - Linda Holland
- Feb 08, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Lekker hardloop!" - Sarette van Vuuren
- Feb 08, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Vrede" - Vriend
- Feb 08, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Wees geseënd!! " - Zelda Pretorius
- Feb 08, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Kom ons jet!" - Adellie die skilpad...
- Feb 08, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Dis 'n wonderlike gebaar !" - Ronel
- Feb 08, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte dis vir goeie doel" - Rienie Oosthuizen
- Feb 08, 2017 - R 40.00
- "Mag Jesus jou seen" - Angelique Geldenhuys
- Feb 08, 2017 - R 40.00 Fees covered
- "Dankie vir jou mooi gebaar. Spoedige beterskap Lise!!" - Louise van Niekerk
- Feb 08, 2017 - R 40.00 Fees covered
- "My boodskap: Drie hoera's vir 1977!!!" - Annabelle Lombard
- Feb 08, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Ons is baie TROTS op die Brink gesin (Spreuke 4:20 - 22)" - Andre Du Toit
- Feb 07, 2017 - USD $ 7.91 Fees covered
- "Jy is great" - Louise Buys
- Feb 07, 2017 - R 40.00 Fees covered
- "Go Susan!!!!" - Dagboekfluisteraar
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.