
Nita #HardloopVirLise
- By: Nita de Villiers
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/nita-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ek is 'n voltyds ma van 4 kinders en wil Lise se lewe help makliker maak.
Ek hardloop graag vir so bietjie vryheid, en is besonder lief vir die Drakensberge. Ek voel baie jammer vir Lize, omdat ek so goed kan identifiseer met haar posisie as ma van 'n groot gesin.
Op 4 Maart mis ek ongelukkig die Sunrise Monster, maar gaan wel die Surrender Hill Marathon in Clarens hardloop as deel van die #hardloopvirlise insameling.
Donations
- Mar 03, 2017 - R 500.00
- "Nita met elke tree wat jy gee se dankie vir ons 4 pragtige kleinkinders. Sterkte. " - Nita deVilliers
- Feb 28, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Trots op jou, Nita!" - Prliete
- Feb 28, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Nita, Wonderlik dat jy jou wedloop opdra aan hierdie saak! Lise, mag elke bietjie help. Julle is 'n wonderlike voorbeeld. Seën vir julle! xxx" - Miranda Hamilton
- Feb 27, 2017 - R 300.00
- "Trots op jou!" - Andre Mellet
- Feb 27, 2017 - R 2 500.00 Fees covered
- "Go Nita! Ongelooflik trots op jou en ondersteun jou graag in hierdie doelwit. L" - 4Nita4Lise
- Feb 22, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Prysenswaardig! Sterkte met die marathon! " - Thomas Kriel
- Feb 17, 2017 - R 500.00
- "Nita, jy is 'n inspirasie vir baie mense.....jou hart is so so reg! Geniet Surrenderhill." - Lorraine du Toit
- Feb 17, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Good luck!" - Gary @ Pump and Abrasion Technologies
- Feb 17, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Best of luck " - Rolin
- Feb 17, 2017 - USD $ 40.43 Fees covered
- "Good luck en vasbyt" - AV Forums Member
- Feb 17, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Jy het lank geoefen hiervoor en ek dink dis great dat jy dit aan Lise opdra. Geniet die Surrender Hill Maraton!" - Scubadude
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.