
Soolklappers #HardloopVirLise
- By: Soolklappers
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/soolklappers-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Jun 05, 2017 - R 103.00
- "Sterkte Lise, mag jy binnekort weer stewig staan" - Jane Meintjes
- Apr 21, 2017 - R 1 000.00
- "Alles is moontlik!" - Lex Kirsten
- Apr 18, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Mag Lise weer op twee voete staan en die Brink gesin kop om hoog staan." - Johan
- Mar 09, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Ek hoop jy loop een van die dae." - Martvhen Jansen
- Mar 07, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Seën vir julle." - Hanelie
- Mar 07, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Hou on glo! " - BTK
- Mar 06, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte" - Anoniem
- Mar 06, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "." - Gretha
- Mar 05, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte Lize!" - Irma
- Mar 03, 2017 - R 200.00
- "Baie sterkte" - Willie en Coralie Maree
- Mar 03, 2017 - R 5 000.00
- "AFRIFORUM" - AFRIFORUM
- Mar 02, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte nig. Jy bly in ons gebede" - Elouise
- Mar 02, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Alle voorspoed!" - Anoniem
- Mar 01, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "LIEFDE" - van Staden
- Feb 27, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Baie sterkte met die herstel pad!!!!! Dink aan julle deur hierdie moeilike tyd! " - Unknown
- Feb 25, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Moet nooit hoop verloor nie." - Alet
- Feb 24, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Xxx" - Melissa Troskie
- Feb 24, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte." - B.J.A.S. Engelbrecht
- Feb 23, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "baie Sterkte met die fondsinsameling en vir Lisa met haar gesondheid!" - Johan Olivier
- Feb 23, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Die Here is my Herder, niks sal my ontbreek nie" - Jan Beyers
- Feb 22, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Lekker sole klap! Lise, jy sal binnekort weer saam met Danie kan hardloop." - Jo
- Feb 22, 2017 - R 100.00
- "Sterke vorentoe" - Louise Cilliers
- Feb 22, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte Danie en Lisa " - karel & Charmain
- Feb 22, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "God se genade" - Willie
- Feb 22, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte ons wens jou net die beste toe Lise!" - Willem Glas
- Feb 22, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Sterkte" - Thana
- Feb 21, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Sterkte! Bid vir julle gesin in die tyd.." - Liezel
- Feb 21, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Ons bid dat God jul sal aanhou dra. Sterkte vir julle. " - M Peens
- Feb 21, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte Lise, mag jy binnekort weer stewig staan" - Jane Meintjes
- Feb 21, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Hy gee die vermoeides krag. Sterkte" - Cecile
- Feb 21, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Romeine 8:38-39" - Anoniem
- Feb 21, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Saam kan ons 'n verskil maak!" - Anonymous
- Feb 21, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Mag die Here se hande julle omvou en jul versterk en vertroos!" - Coba van Aardt
- Feb 21, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Lise mag jy weer die son sien skyn" - Carien van Niekerk
- Feb 21, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Mag die krag van God julle deur hierdie moeilike tyd dra." - Elizna
- Feb 21, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Die Here voorsien" - Ronelle Berry
- Feb 21, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Teëspoed vorm karakter" - Mickey
- Feb 21, 2017 - R 500.00
- "God is in beheer." - Anonymous
- Feb 21, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "GOD IS GROOT" - ELAINE MILLER
- Feb 21, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte" - Oupa
- Feb 21, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Seënwense" - Dirk Coetzee
- Feb 21, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Hou vas aan Jesus Lisa. " - Tanz
- Feb 21, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte Lise" - Mariana du Plessis
- Feb 21, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte!" - Egbert
- Feb 21, 2017 - R 300.00 Fees covered
- "We believe your dream" - Anonomous
- Feb 21, 2017 - R 344.45 Fees covered
- "God is in beheer" - Annemarie
- Feb 21, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Baie sterkte vir Lise en haar gesin - vertrou Lise sal die prostese spoedig kan ontvang en 'n vol lewe kan lei." - Linda de Villiers
- Feb 21, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Met Liefde uit genade!!" - Uys Gesin
- Feb 21, 2017 - R 500.00
- "God knows the plans He has for you, plans to prosper you and not to harm you" - Anonymous
- Feb 21, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Saam is ons sterker." - Arnold J de Swardt
- Feb 20, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Vertrou op GOD!!!" - Kobus
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte en dankie almal." - Vriend
- Feb 20, 2017 - USD $ 80.53 Fees covered
- "Trust you will be able to get your prosthesis..." - Eugene du Pre
- Feb 20, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Bietjie bietjie maak meer. God bless" - DaveH
- Feb 20, 2017 - R 100.00
- "God Bless" - AnonymousGod
- Feb 20, 2017 - USD $ 21.04 Fees covered
- "Baie liefde vir julle - as Christene is ons almal een " - Helena en Hennie Bester
- Feb 20, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Sterkte" - Vriend
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Mag Gog julle toevou in die palms van Sy hand. Krag en sterkte word julle toegewens" - Renier Julyan
- Feb 20, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Sterkte vir die hele familie." - Louis van Niekerk
- Feb 20, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Mag die Here elke fisiese en emosionele wond kom verbind en genees." - Annali du Plessis
- Feb 20, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte Lise en Danie" - Dawie $ Melvena
- Feb 20, 2017 - USD $ 38.27
- "Mag God julle seen." - Adriaan Pieterse
- Feb 20, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Ons gebede met jou/julle" - Cas/F-J
- Feb 20, 2017 - R 250.00 Fees covered
- "Beste wense en herstel vir jou Lise" - Tinus Marais
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Krag en berusting toegebid!!" - Ben & Helga Stander
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "In God is als moontlik. Julle kan!!!!" - Roelof Marè
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Mag God se Koninkryk uitgebrei word deur jul situasie en Sy Naam verheerlik word." - Vriendin
- Feb 20, 2017 - R 250.00
- "Baie sterkte Lise!! Bid vir jou herstel proses sodat jy weer saam met ons op die pad kan wees! " - Mede hardloper
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "TRUST IN THE LORD AND GAIN STRENGTH AND WISDOM " - VILJOEN FAMILY
- Feb 20, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "God se genade is groot" - Burger Gesin
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte julle" - Johan
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Baie sterkte vir julle" - Rene Jacobs
- Feb 20, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "donasie" - leon
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Mag God se seen jou vergesel." - anoniem
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "mag God julle seën" - Anonymous
- Feb 20, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte" - Elizma
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Aanhouer wen " - Herman Steyn
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte vir die hele gesin." - Niel en June
- Feb 20, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Hardloop Lise!" - De Villiers Hauptfleisch
- Feb 20, 2017 - USD $ 16.11 Fees covered
- "Baie sterkte!" - Paul Maritz
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Baie sterkte! " - Victor
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Donation N Jacobs" - Nanette Jacobs
- Feb 20, 2017 - R 200.00
- "Sterkte en voorspoed" - Anonymous
- Feb 20, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "God is groot!" - Karen Jenkinson
- Feb 20, 2017 - USD $ 80.53 Fees covered
- "Baie sterkte toegebid!" - Heinrich
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte en Mag God met julle wees" - Manie Kleynhans
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Baie sterkte" - Kobus & Elsa
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Mag die Here baie troos bring" - Jeanne
- Feb 17, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Sterkte Lise!" - Tersia de Villiers
- Feb 16, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Seenwense" - Anoniem
- Feb 16, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Beste Wense." - Anonymous
- Feb 14, 2017 - R 150.00 Fees covered
- "GOD = Wonderwerke" - Michelle
- Feb 14, 2017 - R 100.00
- "Sterkte julle! " - Rene Roux
- Feb 14, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Vat hom flaffie" - Eduan
- Feb 14, 2017 - R 120.00 Fees covered
- "Vat so!" - George
- Feb 14, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Saam kan ons 'n verskil maak!" - Riaan
- Feb 14, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Liza SAL hardloop!" - George
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.