Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Massyns

Massyns

Funds Raised:
R 950
Fundraising Target:
R 1 500

Personal message

We want to contribute to a worthy cause and get Lise up and about!

Help ons om vir Lise 'n prostese te help sponsor. Ons is net 'n klein rat in 'n groter projek wat geld insamel. Ons gaan Saterdag aan 'n 5km pretloop deelneem hier in Pretoria se mooi buurte ten behowe van Lise wat 'n been verloor het sowel as twee kinders in 'n fratsongeluk Desember. Jy weet van haar.

Komaan, dra iets by, dis makliker as wat jy dink!

Donations

  • Mar 02, 2017 - R 250.00 Fees covered
  • "aan die jonger Massyns ons is trots op julle!" - Herman Massyn

  • Mar 01, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Ouma se kleinkinders is oulik. Hou bene hou!" - Carina

  • Feb 28, 2017 - R 100.00
  • "elke bietjie help" - Eduard

  • Feb 28, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "So trots op my man en kinders, ek hou die waterbottels gereed. " - Carin

Statistics

Fundraising target

R 1 500.00

Donations to date

R 950.00

Solidariteit Helpende Hand

Charity Default Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.