
Hoërskool die Wilgers #HardloopVirLise
- By: Hoërskool die Wilgers
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/horskool-die-wilgers-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ons ondersteun die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Kom ondersteun dié veldtog vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 17, 2017 - R 4 990.00 Fees covered
- "#HardloopVirLisa" - Die Wilgers
- Feb 25, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Daar kom n Wilgie wat weet gaan wen!" - Oud-Wilgie
- Feb 25, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte met herstel" - VirLise
- Feb 24, 2017 - R 300.00 Fees covered
- "Be blessed" - Willemse
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.