Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Ronel #HardloopVirLise

Ronel #HardloopVirLise

Funds Raised:
R 9 274
Fundraising Target:
R 5 000

Personal message

Ek hardloop die Mini Monster (10km) vir Lise. Susan Lombaard het so mooi vergelyking met die padwedloop in haar onderhoud met Lise gestel - die steil opdraande wat voorlê, die sweet en trane om bo uit te kom. Elke spier wat pyn. En dan die terugkyk as jy bo kom, die wete dat daar nie omdraaikans is nie. Die rukkie se rus voor jy die volgende bult moet aandurf. Maar ook die wete dat daar iewers voor 'n einde is.

Lise, hou jou wenstreep in die oog waar Danie en jou kinders vir jou wag!

Donations

  • Mar 08, 2017 - R 100.00
  • "Lekker hardloop!" - Johan Buys

  • Mar 07, 2017 - R 300.00 Fees covered
  • "Baie dnakie vir die inisiatief vir Lise en jou hart om haar te help." - Bea Boshoff

  • Mar 01, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Met die oog op die wenstreep!" - Helene

  • Feb 28, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Vir n kans op hoop!" - Marilise

  • Feb 23, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Dankie!" - Quintin Diederichs

  • Feb 23, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Jou hart is om 'n verskil in mense se lewens te maak." - Deon

  • Feb 23, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Dankie " - Anonymous

  • Feb 19, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Laat die koningkryk kom" - Chris

  • Feb 17, 2017 - R 764.36 Fees covered
  • "Sterkte !" - Eugenie

  • Feb 17, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte Ronel, jy het ñ mooi hart!" - Santie Go Ronel

  • Feb 17, 2017 - R 2 000.00 Fees covered
  • "Lekker hardloop" - H & D Selgroep

  • Feb 17, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "STERKTE. LEKKER HARDLOOP" - HELENA

Statistics

Fundraising target

R 5 000.00

Donations to date

R 9 274.36

Solidariteit Helpende Hand

Charity Default Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.