
Ernst & Lelanie #HardloopVirLise
- By: Ernst & Lelanie Roets
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/ernst-lelanie-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 06, 2017 - R 500.00
- "Alle sterkte Lise" - Finie
- Mar 06, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte." - Jolanda
- Mar 06, 2017 - R 200.00
- "Sterkte!" - Roets
- Mar 06, 2017 - R 200.00
- "Hou moed!" - Jacomien Geyser
- Mar 06, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Lise, jy is vir my so groot inspirasie!" - Letitia
- Mar 06, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Trots op julle" - Xander en Elma
- Mar 06, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Psalm 91" - Sunel
- Mar 06, 2017 - R 500.00
- "Ons dank die HEER vir julle" - Anoniem
- Mar 03, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "May God turn this into a Victory and bless them with courage and love to bring about change where it is needed. I'm with you in spirit." - Sanet Botha
- Mar 03, 2017 - R 5 000.00 Fees covered
- "Danie, Lise en kinders. Julle standvastigheid in die geloof is 'n inspirasie! Julle is elke dag in ons gedagtes en gebede." - Roets
- Mar 03, 2017 - R 2 000.00 Fees covered
- "Dankie vir die inisiatief!" - Anoniem
- Mar 03, 2017 - R 500.00
- "Baie sterkte!" - Annelie
- Mar 03, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Aanhouer wen!" - Caren
- Mar 03, 2017 - R 100.00
- "Goeie werk" - Petri en Elane
- Mar 03, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Mooi so, julle!" - JF
- Mar 03, 2017 - R 5 000.00
- "Sterkte!! Ons dink aan jou!! " - RE/MAX Jowic
- Mar 03, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Bid dat die Here hierdie familie sal seen en geestelik genees." - Conrad de Kock
- Mar 02, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Baie sterkte!" - Tina
- Mar 02, 2017 - R 3 000.00 Fees covered
- "Sterkte ons glo julle sal elke sent ingesamel kry om vir Lise weer 'n kwaliteit lewe te gee" - Andre en Liezel
- Mar 02, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte " - Plaaskind
- Mar 02, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Lize se dapperheid is so 'n inpspirasie" - Lizette du Plessis
- Mar 02, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte!" - Trollies
- Mar 01, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Happy days :-)" - Anoniem
- Feb 28, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Dankie vir jul voorbeeld! " - Marina
- Feb 27, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte!" - Hentie Labuschagne
- Feb 26, 2017 - R 80.00
- "Hou bene hou!" - Anoniem
- Feb 24, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Niks wat die moeite werd is kom sonder moeite nie!" - Salome
- Feb 24, 2017 - R 200.00
- "Sterkte Lize, jy is n lewende getuie vir jou geloof." - Trix Bisschoff
- Feb 23, 2017 - USD $ 40.42 Fees covered
- "Hou bene, hou." - J.Opperman
- Feb 23, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Sterkte " - Eldopark Anoniem
- Feb 23, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Trots" - D JvR
- Feb 23, 2017 - USD $ 24.25 Fees covered
- "." - Anonymous
- Feb 23, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Jeremia 29:11" - Martine
- Feb 23, 2017 - R 300.00 Fees covered
- "Sterkte! Julle is champs!" - AlexanderReney
- Feb 22, 2017 - USD $ 8.02 Fees covered
- "Baie sterkte. X" - Anel
- Feb 17, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte, maak dit 'n ottobok of C-leg!" - Minamoo
- Feb 17, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Baie sterkte" - Roets
- Feb 17, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte vir almal betrokke" - Tresia Browne
- Feb 16, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Voorspoed" - Anoniem
- Feb 15, 2017 - R 500.00
- "Shalom!" - Rita van Antwerpen
- Feb 15, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Alle sterkte word jul toe gewens." - Rianie
- Feb 15, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Die Here sal julle bybly.." - Mari en Malcolm Nolle
- Feb 15, 2017 - USD $ 19.09
- "#hatsoff" - Albert
- Feb 14, 2017 - R 150.00 Fees covered
- "Sterkte!" - Anoniem
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.