
Hoërskool Heilbron
Ons koshuis kry 'n nuwe adres by 'n ou gunsteling - Lentehof-koshuis trek terug huistoe! Uiteindelik, kan koshuisleerlinge weer stap-afstand van die skool af bly...
Ons het asseblief hulp nodig om die ou koshuis se nuwe Lentehof-baadjie aan te trek. Help ons asseblief om goeie herinneringe en 'n ewige toekoms te skep by ons skool se ou huis deur by te dra om die gebou en terrein weer vir soveel leerlinge moontlik, soos 'n nuwe en beter huis te laat voel.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Essie
Nadia van Wyk
Trotsse Bronnie !!!
Leone
Ons moet plekkies soos die soos goud oppas.
Anna
Van 'n oud-Koshuisbrak.
Ek kan nie wag om die nuwe Lentehof te sien nie!
(Van my lekkerste, kosbaarste skoolherinneringe lê in die koshuis se gange.)
Activity feed
Anonymous donated R 125 via Lentehof Koshuis
26 Dec 2023
R 125
Anonymous donated R 200 via Lentehof Koshuis
20 Dec 2023
R 200
Anonymous donated R 1 000 via Lentehof Koshuis
20 Dec 2023
R 1 000
Anonymous donated R 100 via Lentehof Koshuis
17 Dec 2023
R 100
Essie donated US $ 61 via Lentehof Koshuis
16 Dec 2023
US $ 61