
Lentehof Koshuis
- By: Hoërskool Heilbron
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/lentehof-koshuis
- Date Created: 14 December 2023
Personal message
Ons koshuis kry 'n nuwe adres by 'n ou gunsteling - Lentehof-koshuis trek terug huistoe! Uiteindelik, kan koshuisleerlinge weer stap-afstand van die skool af bly... Ons het asseblief hulp nodig om die ou koshuis se nuwe Lentehof-baadjie aan te trek. Help ons asseblief om goeie herinneringe en 'n ewige toekoms te skep by ons skool se ou huis deur by te dra om die terrein en gebou weer vir soveel leerlinge moontlik, soos 'n nuwe en beter huis te laat voel.
Donations
- Dec 26, 2023 - R 125.00
- "" - Anonymous
- Dec 20, 2023 - R 200.00 Tipped
- "" - Anonymous
- Dec 20, 2023 - R 1 000.00 Tipped
- "" - Anonymous
- Dec 18, 2023 - R 500.00
- "" - Anonymous
- Dec 17, 2023 - R 100.00
- "" - Anonymous
- Dec 16, 2023 - USD $ 61.05 Tipped
- "" - Essie
- Dec 15, 2023 - USD $ 12.21 Tipped
- "Trotsse Bronnie !!!" - Nadia van Wyk
- Dec 15, 2023 - USD $ 61.17 Tipped
- "Ons moet plekkies soos die soos goud oppas." - Leone
- Dec 14, 2023 - R 1 000.00
- "Van 'n oud-Koshuisbrak. Ek kan nie wag om die nuwe Lentehof te sien nie! (Van my lekkerste, kosbaarste skoolherinneringe lê in die koshuis se gange.)" - Anna
Statistics
Hoërskool Heilbron

Ons koshuis kry 'n nuwe adres by 'n ou gunsteling - Lentehof-koshuis trek terug huistoe! Uiteindelik, kan koshuisleerlinge weer stap-afstand van die skool af bly...
Ons het asseblief hulp nodig om die ou koshuis se nuwe Lentehof-baadjie aan te trek. Help ons asseblief om goeie herinneringe en 'n ewige toekoms te skep by ons skool se ou huis deur by te dra om die gebou en terrein weer vir soveel leerlinge moontlik, soos 'n nuwe en beter huis te laat voel.