
Hoërskool Heilbron
- By: Hoërskool Heilbron
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/hoerskool-heilbron
- Date Created: 13 December 2023
Personal message
Hoërskool Heilbron, ons eie plattelandse skool wat ALTYD wenners kweek - wenners wat kan aanpas, uitstaan en 'n verskil maak...
Ondersteun asseblief ons projekte met die doel om ons skool weer sterk te maak en sterk te hou ten bate van ons leerders, ons onderwysers, ons gebou en ons gemeenskap!
Statistics
Hoërskool Heilbron

Ons koshuis kry 'n nuwe adres by 'n ou gunsteling - Lentehof-koshuis trek terug huistoe! Uiteindelik, kan koshuisleerlinge weer stap-afstand van die skool af bly...
Ons het asseblief hulp nodig om die ou koshuis se nuwe Lentehof-baadjie aan te trek. Help ons asseblief om goeie herinneringe en 'n ewige toekoms te skep by ons skool se ou huis deur by te dra om die gebou en terrein weer vir soveel leerlinge moontlik, soos 'n nuwe en beter huis te laat voel.