Vlerke van Hoop Jeanrie Bruwer Campaign
My hart breek! As 'n kind wat voor jou grootgeword het siek is. 'n Buitelug, kan-nie-stilsit plaasbestuurder op 'n wildsplaas wat nou met 'n kierie moet stap. Op 24! Jeanrie Bruwer is in Augustus 2023 gediagnoseer met costochondritis. In November begin die rugpyn so erg raak dat haar linkerbeen lam raak. Een middag na 'n rivier uitstappie sien sy haar voete is erg verbrand van die warm klippe, sonder dat sy dit agtergekom het en sy besef sy het gevoel in altwee haar voete verloor.Dadelik kry sy afspraak by Neroloog in Stellenbosch, na baie baie toetse bevestig dr dat daar langwerpige blasies rondom haar rugmurg is wat die rugmurg misvorm en in vreemde posisies druk en dat dit nie geopereer kan word om te verwyder want daar was nog nooit so 'n prosedure gedoen nie. En dit is op 'n UITERS!!! gevaarlike plek. Die dokters kan ook nie vasstel hoekom die fout daar is nie. Met 10 pille wat R60 000 kos en nog baie baie sterk kortisoonpille word sy eers terug huis toe gestuur tot Maart. Om te kyk of blasies (gewas) nie kleiner word. Maar sy loop net nog moeiliker. Sy word weeklik Upington toe geneem (200km) om by 'n fisio uit te kom en dan is dit nog nie die onkostes wat voorlê vir Maart se dokters in Stellenbosch. Asook weeklikse rekeninge wat kom en ophoop.
Kom ons maak ons harte oop vir hierdie kind en gee haar weer moed en 'n toekoms. Kom ons bid vir haar en haar familie.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Baie sterkte Jeanrie. Ons vertrou en glo op jou volkome genesing. Jy is 'n sterk vrou. Hou moed.
Gird Rossouw
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Ons skepper is in beheer, Jeanrie
Hou moed
Anonymous
Baie sterkte
Anonymous
Sterkte
Anonymous
Sterkte en liefde Bruwers!
Activity feed
Anonymous donated R 1 000 via Vlerke van Hoop Jeanrie Bruwer
12 Feb 2024
R 1 000
Gird Rossouw donated R 2 000 via Vlerke van Hoop Jeanrie Bruwer
04 Feb 2024
R 2 000
Anonymous donated US $ 15 via Vlerke van Hoop Jeanrie Bruwer
04 Feb 2024
US $ 15
Anonymous donated R 1 000 via Vlerke van Hoop Jeanrie Bruwer
02 Feb 2024
R 1 000
Anonymous donated R 100 via Vlerke van Hoop Jeanrie Bruwer
02 Feb 2024
R 100