Vlerke van Hoop Jeanrie Bruwer
- By: Jeanrie Bruwer
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/jeanrie-bruwer-5818060574452291737
- Date Created: 23 January 2024
Personal message
My hart breek! As 'n kind wat voor jou grootgeword het siek is. 'n Buitelug, kan-nie-stilsit plaasbestuurder op 'n wildsplaas wat nou met 'n kierie moet stap. Op 24! Jeanrie Bruwer is in Augustus 2023 gediagnoseer met costochondritis. In November begin die rugpyn so erg raak dat haar linkerbeen lam raak. Een middag na 'n rivier uitstappie sien sy haar voete is erg verbrand van die warm klippe, sonder dat sy dit agtergekom het en sy besef sy het gevoel in altwee haar voete verloor.
Dadelik kry sy afspraak by Neroloog in Stellenbosch, na baie baie toetse bevestig dr dat daar langwerpige blasies rondom haar rugmurg is wat die rugmurg misvorm en in vreemde posisies druk en dat dit nie geopereer kan word om verwyder te word want daar was nog nooit so 'n prosedure gedoen nie. En dit is op 'n UITERS!!! gevaarlike plek. Die dokters kan ook nie vasstel hoekom die fout daar is nie. Met 10 pille wat R60 000 kos en nog baie baie sterk kortisoonpille word sy eers terug huis toe gestuur tot Maart. Om te kyk of blasies (gewas) nie kleiner word. Maar sy loop net nog moeiliker. Sy word weeklik Upington toe geneem (200km) om by 'n fisio uit te kom en dan is dit nog nie die onkostes wat voorlê vir Maart se dokters in Stellenbosch. Asook weeklikse rekeninge wat kom en ophoop.
Kom ons maak ons harte oop vir hierdie kind en gee haar weer moed en 'n toekoms. Kom ons bid vir haar en haar familie.
Donations
- Feb 12, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
- "Baie sterkte Jeanrie. Ons vertrou en glo op jou volkome genesing. Jy is 'n sterk vrou. Hou moed." - Anonymous
- Feb 04, 2024 - R 2 000.00 Fees covered
- "" - Gird Rossouw
- Feb 04, 2024 - USD $ 15.43 Fees covered
- "" - Anonymous
- Feb 02, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Feb 02, 2024 - R 100.00
- "" - Anonymous
- Feb 02, 2024 - R 1 000.00
- "Ons skepper is in beheer, Jeanrie Hou moed" - Anonymous
- Jan 30, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
- "Baie sterkte" - Anonymous
- Jan 27, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
- "Sterkte" - Anonymous
- Jan 27, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
- "Sterkte en liefde Bruwers!" - Anonymous
- Jan 25, 2024 - USD $ 114.36 Fees covered
- "๐" - Anonymous
- Jan 25, 2024 - R 216.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Jan 25, 2024 - R 200.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Jan 24, 2024 - USD $ 11.37 Fees covered
- "" - Anonymous
- Jan 24, 2024 - R 200.00
- "" - Anonymous
- Jan 24, 2024 - R 200.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Jan 24, 2024 - R 500.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Jan 24, 2024 - USD $ 28.43 Fees covered
- "" - Anonymous
- Jan 23, 2024 - USD $ 216.10 Fees covered
- "I hope your daughter recovers soon Annerie" - Anonymous
- Jan 23, 2024 - R 200.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Jan 23, 2024 - USD $ 112.50 Fees covered
- "Sterkte yster ๐ช๐ป" - Anonymous
- Jan 23, 2024 - R 200.00 Fees covered
- "Bid vir jou genesing๐" - Anonymous
- Jan 23, 2024 - R 1 500.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Jan 23, 2024 - R 1 000.00
- "" - Anonymous
- Jan 23, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
- "" - Anika Groenewald
- Jan 23, 2024 - R 100.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Jan 23, 2024 - R 500.00
- "" - Christelle Gous
- Jan 23, 2024 - R 2 000.00
- "Ons bid elke dag vir jou" - Anonymous
- Jan 23, 2024 - R 200.00
- "Liefste Jeanie, ek bid vir jou vir genesing en dat jou pyn weggevat sal word. Baie sterkte. โค๏ธ๐" - Liezl Burger
- Jan 23, 2024 - R 200.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Jan 23, 2024 - USD $ 11.25 Fees covered
- "" - Anonymous