Suretha McIntyre Brain Aneurysm
- By: Suretha McIntyre
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/suretha-mcintyre-5794376548326139378
- Date Created: 27 December 2023
Personal message
Goeie dag
Ek is Marlien Jacobs, susters-kind van Suretha McIntyre
26/12/23
Suretha se kleindogter het 'n skokkende oomblik beleef toe sy haar ouma op die badkamervloer gevind het nadat sy inmekaargestort het. Sy het na haar ma gehardloop in trane, toe Suretha se dogter die nooddienste ontbied en hulle met haar na die hospitaal gejaag het vir dringende mediese sorg.
Suretha, wat reeds nie veel fisies kan doen nie as gevolg van 'n vorige motorongeluk, steun tans op haar SASSA pensioen. Die familie help soos hulle kan.
Suretha se toestand in die Pietersburg Provinsiale Hospitaal is as gevolg van 'n breinbloeding wat moontlik deur 'n aneurisme veroorsaak is. Die impak van hierdie onverwagse voorval op haar gesondheid en finansiële welstand is aansienlik.
Enige ondersteuning van die gemeenskap, hoe klein ookal, sal 'n groot verskil maak in haar herstel en die verbetering van haar lewensomstandighede.
Ons sal graag met die fondse ontvang, haar oorskuif na 'n private hospitaal waar haar toestand kan stabiliseer. Sy het ure na die gebeure eers suurstof ontvang, en lê tans en wag nog vir 'n bed in die ICU eenheid.
Ons waardeer enige hulp en ondersteuning wat julle kan bied. Baie dankie vir die oorweging en bydraes in hierdie moeilike tyd.
Donations
- Jan 02, 2024 - USD $ 235.84 Fees covered
- "Ai, ou Kiki. Jy is duisendmaal meer werd as dit, maar hier is ‘n druppel in die emmer. Ek hoop jy herstel binnekort. Ek is so lief vir jou. ❤️" - Shaun Brits
- Dec 29, 2023 - USD $ 10.76
- "❤️" - Susan van der Merwe
- Dec 29, 2023 - R 185.10 Fees covered
- "" - Grace Sibara
- Dec 28, 2023 - USD $ 29.18 Fees covered
- "Praying she recovers very soon!" - Amy Groh
- Dec 28, 2023 - R 2 000.00 Fees covered
- "Hoop die help," - Anonymous
- Dec 28, 2023 - R 500.00 Fees covered
- "Baie baie sterkte aan julle almal, mag Jesus haar beakerm en gou geaond maak." - Natasha Cronje
Statistics
Suretha McIntyre Brain Aneurysm Campaign

Suretha McIntyre se toestand is kritiek nadat sy 'n breinbloeding ervaar het en die impak op haar gesondheid en finansies is groot. Die familie is afhanklik van SASSA-pensioen en probeer help waar moontlik. Enige ondersteuning, selfs klein, sal 'n groot verskil maak in haar herstel en lewenskwaliteit. Fondse is nodig om haar na 'n private hospitaal te skuif vir stabilisering en ICU-sorg. Ons waardeer enige hulp in hierdie moeilike tyd. Baie dankie.