Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Vel Kanker

Vel Kanker

Funds Raised:
R 6 470
Fundraising Target:
R 8 000

Personal message

My naam is Stephanie Grenfell 

Ek Vra asseblief om julle harte oop te maak vir my Pa , Hy het Vel kanker en Ons benodig Donasies 
 
Johan se seer word gesny Woensdag half vier die middag. Die seer by sy oog is Baie erg Al pla dit Hom nie moet Hy dit so gou as moontlik verwyder met Rhadium bestraling want Hy Kan sy oog verloor as kanker versprei🥺Die koste vir sy operasie is R7946.00. 
 
Ek vra mooi as daar dalk iemand is wat  graag ietsie wil bydrae sal ek dit baie waardeer🙏🏻Soos julle weet het ons nie medies nie en moet hierdie al Woensdag gedoen word Die oog gaan so R12 000 wees...Daar is nog 5 sere  op sy rug wat sy vroeg volgende jaar gaan uitsny. Ek sal julle ok hoogte Hou. 
 
Dankie vir elkeen wat julle harte oop maak .

Donations

  • Dec 06, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Dec 05, 2023 - R 1 000.00
  • "" - Anonymous

  • Dec 05, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Dec 05, 2023 - R 4 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Dec 05, 2023 - R 200.00
  • "Sterkte Johan" - Anonymous

  • Dec 05, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Dit is nie baie nie maar elke bietjie help. Sterkte met die operasie en pad vorentoe Johan.. Jy en Michelle is in ons gebede. Catherine en Danie" - Catherine Dicks

  • Dec 05, 2023 - R 20.00 Fees covered
  • "Ek hoop elke bietjie help <3" - Anonymous

  • Dec 05, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte Johan ek bid vir jou" - Anonymous

  • Dec 05, 2023 - R 350.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

Statistics

Fundraising target

R 8 000.00

Donations to date

R 6 470.00

Vel Kanker Campaign

Charity Default Logo

Stephanie Grenfell hier. My pa het velkanker en kry Woensdag 'n operasie om 'n ernstige letsels naby sy oog te verwyder. Die koste is R7946.00 en ons benodig dringend hulp. Enige bydrae vir die behandeling van R12,000 vir sy oog sal waardeer word. Baie dankie vir almal se hulp en ondersteuning.