
Ockert Goosen Trust
- By: Ockert Goosen
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/ockert-goosen-5770039869101709530
- Date Created: 28 November 2023
Personal message
N tragedie tref Molopo distrik
Ockert Goosen, n jong boer van die Bray omgewing in die Molopo distrik, het op n gruwelike toneel Sondag oggend, 26 November 2023, afgekom nadat hy 33 van sy beeste dood aangetref het.
Goosen was gedreig deur n bekende sindikaat dat sy beeste vergiftig sal word nadat Goosen se pa die sindikaat gekontak het en gesmeek het om nie nog van sy seun se beeste te steel nie.
Goosen het n lening aan gegaan om sy beeste aan te koop en het baie hard gewerk om sy boerdery op te bou en dit is in n oogwink van hom af weg gevat.
Dit sal opreg waardeer word as enige donasies tot die Goosen Trust geskenk kan word.
Fondse sal gebruik word om die skade te dek wat aangerig is.
Donations
- Dec 02, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
- "Sterkte Ockert, kan my nie indink hoe jy vandag moet voel nie. Staan sterk! Om na dit nogsteeds staande te bly is uitsonderlike karakter! Hou moed! Ons dink aan jou." - Ewert Botha
- Dec 01, 2023 - USD $ 54.03 Fees covered
- "Ockert, We are devastated for you. Wish we could do more and praying that the right people are held accountable in the highest degree." - Mandy & JB
- Nov 30, 2023 - R 500.00 Fees covered
- "My heart breaks for your plight. May you remain strong and continue your hard work for those that remain and support you." - Anonymous
- Nov 30, 2023 - R 25 000.00
- "" - Anonymous
- Nov 30, 2023 - R 5 000.00
- "Bid jou sterkte toe, Ockert. Ek betreur ongelukkig die enorme platformfooie wat Back a Buddy vra." - Louis vd Vyver
- Nov 30, 2023 - R 500.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Nov 29, 2023 - USD $ 54.03 Fees covered
- "" - Anonymous
- Nov 29, 2023 - USD $ 27.01 Fees covered
- "" - Anonymous
- Nov 29, 2023 - R 200.00 Fees covered
- "Dink en bid vir die boere in die donker tyd. Dankie vir al die opofferinge." - Anonymous
- Nov 29, 2023 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte. Hulle beurt sal kom." - Anonymous
- Nov 29, 2023 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte! Vertrou op Hom" - Anonymous
- Nov 28, 2023 - USD $ 2.90 Fees covered
- "" - Anonymous
- Nov 28, 2023 - R 200.00 Fees covered
- "" - Anonymous