
Niel en Linmarie - PETS Fondsinsameling
- By: Niel en Linmarie
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/niel-en-linmarie-pets-fondsinsameling
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Hi Julle
Die jaar se 94.7 cycle challenge ry ek en Niel vir n charity genoem PETS (Pet empowerment in townships). Asseblief help ons om geld in te samel om n verskil te maak. Enige bydra kan n verskil maak, al is dit net R20.
Baie dankie julle.
Donations
- Nov 02, 2015 - R 200.00 Fees covered
- "Die diere sĂȘ "Dankie" :)" - Althea
- Sep 07, 2015 - R 500.00 Fees covered
- ":-)" - Linmarie
- Sep 02, 2015 - R 400.00 Fees covered
- "Sterkte...Haal my hoed af vir julle!" - MWPTA ;)