Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Silla Herstel Pad

Silla Herstel Pad

Funds Raised:
R 350
Fundraising Target:
R 100 000

Personal message

Ek Monique Van der Merwe wil graag n Backabuddy account stig vir my moeder Silla Van der Merwe om haar te help met uitgawes ivm mediese onkostes en persoonlike benodighede. 
 
In 2007 het sy Borskanker gehad. Hulle het n mastektomie gedoen en haar een bors is verwyder en sy het gemo en bestraaling ontvang. 
 
In 2011 het sy kanker op haar wang gehad dit is verwyder
 
In 2013 het sy hartomleiding gehad wat sy in ICU spandeer het en toe weer na n gewone saal toe geskuif is. Sy is ontslaan en wonde is in  Bloemfontein oop gemaak toe kom ons agter wonde het gevrot. Sy is opgeneem in kathu hospitaal vir 2 weke om wonde gesond te kry. Sy is ontslaan en net elke dag in gekom om wonde skoon te maak. 
 
In 2017 het sy kanker op neus gehad dit is verwyder. 
 
In 2019 het sy kanker op regter oor gekry dit is verwyder. 
 
In November 2023 was sy opgeneem in die hospitaal in Bloemfontein vir 2 weke, omrede sy infeksie in die bors ontwikkel het wat in 2007 af gesit was. Haar infeksie telling was baie hoog. Sy was verskei kere in teater. 
Wonde wou nie genees nie met die dreineerings pype nie. En na verskeie Dokters besoeke was sy weer opgeneem die 16 de Januarie 2024 in die hospitaal in Bloemfontein.Sy is tans nog daar en moet weer in gaan vir nog ń operasie.
 
Haar medies en haar siekverlof is uitgeput en finansieel is dit moeilik om by alles uit te kom.
 
Enige hulp hoe gering ook al sal op hierdie stadium baie waardeer word.
 
______________________________________________________________________
 
English version:
 
I, Monique Van der Merwe, am initiating a Backabuddy campaign for my mother, Silla Van der Merwe, to assist with medical expenses and personal needs.

In 2007, she battled breast cancer, undergoing a mastectomy, chemotherapy, and radiation—subsequent battles with cancer in 2011, 2017, and 2019 required surgeries for removal.

In 2013, she endured heart bypass surgery, facing complications and wound issues. In November 2023, she was hospitalised for two weeks due to a severe infection related to her previous breast surgery. Despite multiple surgeries and ongoing medical care, her resources are depleted, and the financial strain is overwhelming.

Any support, no matter how small, would be greatly appreciated during this challenging time.

Donations

  • Feb 19, 2024 - R 200.00 Fees covered
  • "Gou gesond word, Ou Vrou❤️" - Anonymous

  • Feb 10, 2024 - R 150.00 Fees covered
  • "Raak gou gesond" - Anonymous

Statistics

Fundraising target

R 100 000.00

Donations to date

R 350.00

Silla Herstel Pad Campaign

Charity Default Logo

Ek wil 'n Backabuddy-rekening vir my moeder Silla Van der Merwe stig om haar te help met mediese uitgawes en persoonlike behoeftes as gevolg van herhaalde kankerbehandelings en huidige hospitaalverblyf. Asseblief ondersteun ons veldtog vir my moeder.

I want to set up a Backabuddy account for my mother Silla Van der Merwe to help her with medical expenses and personal needs due to repeated cancer treatments and her current hospital stay. Please support our campaign for my mother.