
Moms on the Run #HardloopVirLise
- By: Moms on the Run
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/moms-on-the-run-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 08, 2017 - USD $ 19.28
- "ons dink aan jou Lize!" - karien kruger
- Mar 06, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Julle is ysters!" - Annelize
- Mar 06, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte Girls !" - Gustav & Yolande Malan
- Mar 03, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte !" - Danie Roux
- Mar 02, 2017 - USD $ 15.36
- "dink aan jou Lize!" - Yolandi Dixon
- Mar 02, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Go Moms on the run!" - Ilze Müller
- Mar 01, 2017 - USD $ 30.00
- "Sterkte!" - reinette en marieta
- Feb 28, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte Lise" - Zana Els
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.