Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Draadtjies vir Derick Campaign Logo

Draadtjies vir Derick Campaign

Goeiedag aan elkeen. Hier volg ons storie: Derick het reeds 'n 'twin block' gedra vir 'n jaar om sy onderste kakebeen uit te stoot. Dit was in 2021. As enkel ma sukkel ek om gespaar te kry vir daadjies, want ek betaal huur en skoolgeld vir Derick en sy boetie uit my eie salaris... Om nie eens te praat van al die ander uitgawes nie. Ongelukkig kry ek geen onderhoud nie, en sukkel dus geweldig om by elke uitgawe by te hou. Hiermee vra ek nederig vir enige hulp om sodoende my kind te kan help en sy sefvertroue 'n hupstoot te gee. 

Statistics

Fundraising target

R 35 000.00

Donations to date

R 13 821.83

Donor Messages

Anonymous
Good luck young man.
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Bertus Kruger
Anonymous

Activity feed

Anonymous donated R 1 000 via Draadjies vir Derick
13 Feb 2024 R 1 000
Anonymous donated US $ 284 via Draadjies vir Derick
12 Feb 2024 US $ 284
Anonymous donated R 1 000 via Draadjies vir Derick
12 Feb 2024 R 1 000
Anonymous donated R 500 via Draadjies vir Derick
11 Feb 2024 R 500
Anonymous donated US $ 114 via Draadjies vir Derick
11 Feb 2024 US $ 114