Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Draadjies vir Derick

Draadjies vir Derick

Funds Raised:
R 13 822
Fundraising Target:
R 35 000

Personal message

Goeiedag aan elkeen. Hier volg ons storie: Derick het reeds 'n 'twin block' gedra vir 'n jaar om sy onderste kakebeen uit te stoot. Dit was in 2021. As enkel ma sukkel ek om gespaar te kry vir draadjies, want ek betaal huur en skoolgeld vir Derick en sy boetie uit my eie salaris... Om nie eens te praat van al die ander uitgawes nie. Ongelukkig kry ek geen onderhoud nie, en sukkel dus geweldig om by elke uitgawe by te hou. Hiermee vra ek nederig vir enige hulp om sodoende my kind te kan help en sy selfvertroue 'n hupstoot te gee. 

Donations

  • Feb 13, 2024 - R 1 000.00
  • "Good luck young man." - Anonymous

  • Feb 12, 2024 - USD $ 283.86 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 12, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 11, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 11, 2024 - USD $ 113.85 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 10, 2024 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 09, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 09, 2024 - R 2 000.00 Fees covered
  • "" - Bertus Kruger

  • Feb 09, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 09, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "Sterkte" - Gerhard

Statistics

Fundraising target

R 35 000.00

Donations to date

R 13 821.83

Draadtjies vir Derick Campaign