
Maryka #HardloopVirLise
- By: Maryka Erasmus
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/maryka-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 17, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Dink aan jou!" - Elke
- Mar 16, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Baie sterkte! Goeie gebaar en 'n baie mooi roete!" - Kandas
- Mar 07, 2017 - R 50.00 Fees covered
- ":-)" - Netta
- Mar 06, 2017 - USD $ 15.38
- "Wens jou net 'n wonderlike toekoms" - Heine du Randt
- Mar 03, 2017 - R 200.00
- "Sterkte!" - Sonja
- Mar 03, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Gooi Mielies!!" - Nantes Vorster
- Mar 01, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Hou bene hou! " - Janlu
- Feb 27, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Hoop jy hardloop gou weer. Lise" - Henriette
- Feb 25, 2017 - R 50.00
- "Dapper!" - Daleen en Reinette
- Feb 24, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Vir 'n goeie doel - sterkte!" - T Roux
- Feb 24, 2017 - R 100.00
- "Have a great run" - Rina
- Feb 24, 2017 - R 100.00
- "Hou-bene-hou / Going strong!" - Venter Combrink
- Feb 23, 2017 - R 50.00
- "Good luck" - Emery
- Feb 23, 2017 - R 100.00
- "Bless you!" - Anonymous
- Feb 23, 2017 - R 50.00
- "Walk in Faith, Lise!" - Maryka Erasmus
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.