Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Marius's Multiple Sclerosis journey

Marius's Multiple Sclerosis journey

Funds Raised:
R 60 991
Fundraising Target:
R 150 000

Personal message

Hallo,

My naam is Marius Theron.

 

Ek was gediagnoseer met Multiple Sclerosis (RRMS) in Mei 2015 nadat my eerste simptome in ongeveer 2003 begin het.

 

Ek het begin met Interferon inspuitings as 'n behandeling. Na omtrent 2 jaar het my Dr my op nuwe medikasie gesit (Aubagio) en geen bybetalings was nodig vir enige van die medikasie sover nie.

 

Was vir ongeveer 5 jaar op die medikasie, toe my prognose verander van RRMS (Relapsing remitting MS) na SPMS (Secondary-progressive MS). Dr het 'n nuwe medikasie (Keindra) voorgestel wat ons vir amper 'n jaar lank moes baklei om goedkeuring by ons mediese fonds te kry nadat ons 'n saak teen ons mediese fonds gemaak het by die CMS (Council for Medical Schemes) om vir die medikasie te betaal as 'n PMB (Prescribed Minimum Benefits) voordeel.

 

Alle mediese fondse werk ongelukkig op verouderde studies en data wanneer dit by medikasie en behandelings kom vir kroniese siektes/kondisies. Dus is dit ook ons missie om dit te verander. Tans werk meeste mediese fondse op 2008 se data. Die medici het al in die laaste 15jaar seder 2008 so ver gevorder!

 

Ongelukkig het die medikasie nie gewerk soos wat ons gehoop het nie. 2023 het my Dr 'n nuwe behandeling vir my voorgeskryf (Lemtrada) en ons mediese fonds het dit afgekeur, weens die verouderde studies en data wat gebruik word om te bepaal of dit as 'n voorgeskrewe behandeling gebruik kan word.  My Dr het toe 'n tweede opsie (Bonspri) voorgeskryf wat ons fonds gelukkig was om voor te betaal.

 

Die fonds het vir die medikasie (Bonspri) tot einde 2023 invol betaal, maar effektief vanaf Januarie 2024 het ek nou 'n 20% bybetaling, wat dit vir my baie moeilik maak om te bekostig.

 

Ek is baie afhanklik van my rolstoel en loop karretjie. Ek probeer baie met die karretjie loop maar nie altyd so moontlik nie. Dan is dit maar in die rolstoel. My balans word baie aangetas deur die MS.

 

Ek ontvang fisio om my te help met my mobiliteit, ek het die laaste jaar verswak as gevolg van die vorige medikasie (Kiendra) wat nie gewerk het nie en gelei het tot nuwe letsels (A lesion is an area of damage in the brain or spinal cord. Lesions in MS are sometimes also called plaques. They occur when the immune system attacks the myelin sheath around nerves. This causes inflammation and scarring, also known as sclerosis.) op my brein en brein stam.

 

Dan het ek ook al 5 rug operasie gehad laaste een was in 2022 'n fusie van T11-S1. In 2021 moes ek die tweede fusie ondergaan, maar vir redes waaroor daar nie duidelikheid is nie het infeksie veroorsaak dat ek weer ‘n fusie in 2022 moes ondergaan.

 

My mediese fonds is gewoonlik so teen April/Mei uitgeput en dan begin dit moeilik raak.

Dit sal soveel help om nie in skuld te gaan vir bybetaling nie. 

 

Die fondse gaan gebruik word vir enige mediese bybetalings, fisio, scan, Drs afsprake ens. nadat my fonds uit geput is en sal ook goed wees vir 'n nuwe rolstoel.  Terwyl ons die geveg saam met die CMS (Council for Medical Schemes) teen mediese fondse en hulle verouderde studies en data voort sit.

 

As jy jou weg oop sien om te help sal dit baie waardeer word.

 

Baie dankie 

Donations

  • Mar 05, 2024 - USD $ 1 190.98 Fees covered
  • "Julle is altyd in ons gedagtes en gebede. Trots dat jy nie ophou veg nie Marius!" - Anonymous

  • Feb 29, 2024 - R 203.61 Fees covered
  • "BAIE STERKTE MET ALLES MARIUS" - Jaco

  • Feb 12, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "Dink aan jou Marius. Vasbyt, en hou aan glo." - Anonymous

  • Feb 11, 2024 - USD $ 170.77 Fees covered
  • "Sterkte Marius!" - Anonymous

  • Feb 11, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 04, 2024 - USD $ 114.33 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 02, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 02, 2024 - USD $ 58.15 Fees covered
  • "In God we Trust Amen en Amen !!" - Anonymous

  • Feb 01, 2024 - R 350.00
  • "" - Alet

  • Jan 30, 2024 - R 5 000.00 Fees covered
  • "Alle sterkte Marius! Ons bid vir krag en genesing vir jou." - Anonymous

  • Jan 29, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Jan 29, 2024 - USD $ 5.75 Fees covered
  • "Sterkte! Ons bid vir jou! Jesaja 12:5" - Janine

  • Jan 29, 2024 - USD $ 57.46 Fees covered
  • "Baie sterkte Marius!" - Kobus

  • Jan 29, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "Baie sterkte Marius, hou moed en ek weet daar gaan 'n deurbraak vir jou wees! Ons dink aan jou." - Anonymous

  • Jan 27, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "Sterkte Dude" - Anonymous

  • Jan 27, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Sterkte, Marius, hoop jy het die wind van agter hierdie jaar." - Erika Louw

  • Jan 26, 2024 - R 50.00 Fees covered
  • "Stay Strong and Keep fighting. Our prayers go out to you 🙏" - Shaista & Dhiraz

  • Jan 26, 2024 - USD $ 2.86 Fees covered
  • "Stay Strong and Keep fighting. Our prayers go out to you 🙏" - Shaista & Dhiraz

  • Jan 26, 2024 - R 2 000.00 Fees covered
  • "Sterkte en ons bly bid. Julle is besig met Sy plan!" - Anonymous

  • Jan 26, 2024 - R 200.00
  • "" - Anonymous

  • Jan 25, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "Sterkte champ! die Here se seën oor jou" - Anonymous

  • Jan 25, 2024 - R 1 000.00
  • "Hou moed Marius!" - Anonymous

  • Jan 25, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "Hou moed Marius en baie Sterkte. Ons sien jou deursettingsvermoë en respekteer en bewonder dit!!" - Anonymous

  • Jan 25, 2024 - USD $ 56.86 Fees covered
  • "Baie baie sterkte Marius!" - Elmi Theron

  • Jan 25, 2024 - USD $ 58.35 Fees covered
  • "Baie sterkte Marius!" - Mignon

  • Jan 24, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Heins

  • Jan 24, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Sterkte Marius" - Stephan

  • Jan 24, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Baie sterkte Marius! Dink aan jou." - Sulizna

  • Jan 24, 2024 - R 750.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Jan 24, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Sterkte meneer!" - Ferdi

  • Jan 24, 2024 - R 2 000.00 Fees covered
  • "Sterkte Marius. Hou moed!" - Anonymous

  • Jan 24, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Ek bid" - Anonymous

  • Jan 24, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "Veg voort Marius. Sterkte" - Anonymous

  • Jan 24, 2024 - USD $ 56.86 Fees covered
  • "Sterkte Boeta ons is daar vir jou/ julle" - Jan Kruger

  • Jan 24, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Alle sterkte Marius." - Marike

  • Jan 24, 2024 - R 5 000.00 Fees covered
  • "Alle sterkte, Marius - hou aan fight!" - Jean Pierre

  • Jan 24, 2024 - USD $ 56.86 Fees covered
  • "Sterk staan Marius!" - Anonymous

  • Jan 24, 2024 - R 1 000.00
  • "Jy is n voorbeeld vir baie. Hou aan baklei teen die siekte en die mediesefondse" - Anonymous

Statistics

Fundraising target

R 150 000.00

Donations to date

R 60 991.42

Multiple sclerosis 67067 Campaign