Operasie vir Marius
- By: Marius Booysen
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/marius-booysen-5814038813616036181
- Date Created: 18 January 2024
Personal message
Marius my man het dringend n operasie nodig vir n breuk wat hy al lank mee loop.
Hy kan regtig nie meer nie en dit is nou n nood. Asseblief mense ek as sy vrou vra enige bydrae om hom te kan laat opneem in n privaat hospitaal. Hy is in bitter baie pyn. Ek sal die nodige bewyse stuur van elke sent wat julle mee help.
Ons was al by verskeie staats hospitale en ons kan nie gehelp word nie want n spesialis word benodig. Ons vra baie mooi asb mense. Elke bietjie Kan help. Byvoorbaat baie baie dankie.
*****************************************
Dear friends and compassionate supporters,
I come to you with a plea from the depths of my heart.
My husband, Marius, is in urgent need of a hernia operation, a burden he has endured for far too long. The situation has reached a critical point, and we are now faced with an emergency. Witnessing his pain has become unbearable, and we are desperately seeking your help.
As Marius's devoted wife, I humbly request any contribution you can make to assist us in securing the medical attention he so urgently requires. Our hope lies in being able to admit him to a private hospital where he can receive the specialized care he needs to alleviate his suffering.
We've exhausted all avenues, having visited numerous state hospitals, only to be met with the heartbreaking realization that a specialist is essential for Marius's condition. The financial burden of private healthcare is daunting, but the alternative is simply not an option when every passing moment brings him increasing pain.
Please let your empathy guide you as we navigate this difficult chapter. Thank you from the bottom of our hearts for your consideration and compassion.
Thank You.
Statistics
Operasie vir Marius Campaign
Liewe vriende,
My man, Marius, het dringend 'n breukoperasie nodig, en die pyn het ondraaglik geword. Ons het alle opsies in staatshospitale uitgeput, en nou wend ons ons tot jou vir hulp. Jou bydrae, hoe klein ook al, kan 'n wesenlike verskil maak om Marius die gespesialiseerde sorg te kry wat hy broodnodig het.
Ek sal deursigtige dokumentasie verskaf van elke sent wat ontvang word. Jou empatie en ondersteuning beteken die wêreld vir ons.
Dankie uit die diepte van ons harte.