
Loël en Lea hulp fonds
- By: Loëla Myburgh
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/loela-myburgh-5771595256224058094
- Date Created: 30 November 2023
Personal message
Goeie dag al my vriende en familie. Hierdie is vir my baie moeilik, maar ek is nou rug teen die muur. Ek het die punt bereik waar ek nie meer my huur kan bekostig nie as gevolg van die feit dat ek al vir baie lank geen onderhoud ontvang nie. Ek het 'n vaste werk al vir 10 jaar, maar met alles wat by die dag duurder raak, kan ek net eenvoudig nie meer kop bo water hou nie. Enige bydrae tot die fonds sal ons nood verlig. Ek en Lea bedank ieder en elk vir jul bydraes tot die fonds.
Donations
- Feb 03, 2024 - USD $ 28.58 Fees covered
- "Vasbyt!!" - Botes Elmien
- Jan 08, 2024 - R 200.83 Fees covered
- "" - Anonymous
- Jan 04, 2024 - R 500.00 Fees covered
- "" - Madri Van der Merwe
- Jan 04, 2024 - R 200.00 Fees covered
- "🙏🙏🙏" - Anonymous
- Dec 01, 2023 - USD $ 5.73 Fees covered
- "Stywe druk" - Anonymous
- Nov 30, 2023 - R 100.00
- "" - Anonymous