
Liz #HardloopVirLise
- By: Liz de Villiers
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/liz-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 07, 2017 - R 350.00 Fees covered
- "welverdiende "cause"" - Linda en WP
- Mar 06, 2017 - R 300.00 Fees covered
- "Liz, well done you are an inspiration!" - Karen Muuren
- Mar 04, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Go Tannie Lief jou" - Liesel Jvr
- Mar 03, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Way to Go!" - Maryke Botha
- Mar 03, 2017 - R 100.00
- "Byt vas!!!!" - Liz de Villiers
- Mar 02, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "I think its great what you are doing - Go Liz Go !!" - Vinette Smit
- Mar 02, 2017 - R 350.00 Fees covered
- "Wat 'n mooi gebaar van jou!!" - Trudie Brummer
- Mar 01, 2017 - R 180.00 Fees covered
- "Baie sterkte, Liz :-)" - Susan
- Mar 01, 2017 - R 350.00
- "Jy's 'n inspirasie Liz! Baie sterkte! Ek glo in jou!" - Elane
- Mar 01, 2017 - R 100.00
- "Sterkte Liz, ek weet dit sal sommer baie goed gaan. " - Vanessa
- Feb 24, 2017 - R 250.00 Fees covered
- "Whenever you are creating beauty around you, you are restoring your own soul - Alice Walker" - Amanda Gerber
- Feb 21, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "God Bless!" - Marike Spruyt
- Feb 20, 2017 - R 100.00
- "You go girl!!" - Bruce Kuhn
- Feb 20, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte" - Cobus Britz
- Feb 20, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "May God bless this and Lise." - Carin Du Plessis
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.