
Leonie for #HardloopVirLise
- By: Leonie Bezuidenhout
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/leonie-for-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 03, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte aan die gesin" - Andrea
- Mar 01, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "You can do it xx" - Nicole
- Feb 28, 2017 - R 175.00
- "Good luck!" - Cleanbrother
- Feb 28, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Ek gaan burgers eet terwyl jy draf (loop) " - Mses
- Feb 17, 2017 - R 2 000.00 Fees covered
- "Strek voor jy hardloop:-)" - Saam staan
- Feb 07, 2017 - R 252.32 Fees covered
- "Geniet elke oomblik!" - IemandSoosEk
- Feb 07, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "BAIE TROTS OP JOU." - Calla
- Feb 07, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Hou bene hou! Ons is saam jou daar elke tree, Leons." - Wendy
- Feb 07, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Keep going " - Callie Kruger
- Feb 07, 2017 - R 300.00 Fees covered
- "You can do it!!" - Werner
- Feb 07, 2017 - R 80.00
- "Ek bid vir die gesin, dat die Here vir hulle vertroosting sal bring deur hierdie moeilike tyd <3 " - Dezire
- Feb 07, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte! " - C & Q
- Feb 07, 2017 - USD $ 7.91 Fees covered
- "Elke bietjie help. Jy rock!!!" - Anoniem
- Feb 06, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Gee en jy sal ontvang, ek was bevoorreg om my eie wonderwerk te beleef, ek hoop die familie kry ook hulle eie wonderwerke." - Anchen Inggs
- Feb 06, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Hardloop vir Lise. x" - Ilana
- Feb 06, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Skenking vir Lise" - Fred
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.