Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
La’Boslinge for #HardloopVirLise

La’Boslinge for #HardloopVirLise

Funds Raised:
R 2 256
Fundraising Target:
R 2 000

Personal message

Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

 

Donations

  • Mar 02, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "My skenking is duurder as my tekkies" - Carel

  • Mar 02, 2017 - R 206.71 Fees covered
  • "Sterkte!" - Hans & Marga

  • Mar 01, 2017 - USD $ 22.38
  • "I like round numbers " - Paul Betts

  • Mar 01, 2017 - R 235.90 Fees covered
  • "Baie sterkte! Hou bene hou!!" - Carna

  • Mar 01, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Run Run" - Anonymous

  • Feb 28, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Mooi so julle, I'm your biggest fan! :D" - Ruani

  • Feb 27, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Sterkte julle. " - Izanne

  • Feb 27, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "All the best!!" - Anonymous

  • Feb 27, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "God bless" - Anonymous

  • Feb 24, 2017 - R 20.00
  • "Ek hoop maar dat elke bietjie help. " - Herman Engelbrecht

  • Feb 24, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Hou bene hou" - Anonymous

  • Feb 24, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "hou bene hou! hoop julle almal hardloop lekker." - Annamaria x 3

Statistics

Fundraising target

R 2 000.00

Donations to date

R 2 255.99

Solidariteit Helpende Hand

Charity Default Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.