
Karen #HardloopVirLise
- By: Karen Louw
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/karen-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 09, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Knap gedaan." - Elmarie
- Mar 03, 2017 - USD $ 16.00 Fees covered
- "Go Karen! " - Edward
- Mar 03, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte met daai 45 grade bult :)" - Cora
- Mar 03, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "So trots ofp jou. Sterkte." - Magda Spies
- Mar 03, 2017 - R 200.00
- "Sterkte!!" - A Barnard
- Mar 03, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Go Girl Go!!!" - H Spies
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.