Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Kampgroep vir die Brinke

Kampgroep vir die Brinke

Funds Raised:
R 6 417
Fundraising Target:
R 5 000

Personal message

Ons is 'n groep vriende van Standerton wat Desember vakansies saam kamp. Die
storie oor Danie en Lise het ons harte geraak.
Ons is almal (meeste mense in die land), Desembers op die pad om erens ons
feestyd saam geliefdes te geniet.

Mens weet dat dit 'n groot voorreg is om as gesin en saam vriende weg te kan
gaan op 'n lekker vakansie, maar hierdie storie het ons laat besef - die grootste voorreg is egter om
weer veilig terug by die huis te kom!


Sover is ons groep almal gespaar en daarom wil ons graag 'n donasie maak.

Donations

  • Feb 23, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Sterkte!" - Eksteens

  • Feb 22, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Baie sterkte" - Hipkins

  • Feb 21, 2017 - R 2 216.69 Fees covered
  • "Sterkte" - Griesels

  • Feb 18, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Sterkte vir julle pad vorentoe." - Pretoriuse

  • Feb 18, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Ons bid vir julle gesin. " - Louws

  • Feb 17, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Hoop dit help bietjie. " - LOTZ'E

  • Feb 17, 2017 - USD $ 24.26 Fees covered
  • "Sterk staan julle. " - Nicolaas en Karen van der Linde

  • Feb 17, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte aan die Brink Gesin!" - Junior en Velia Tonkin

Statistics

Fundraising target

R 5 000.00

Donations to date

R 6 416.71

Solidariteit Helpende Hand

Charity Default Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.