
Japie #HardloopVirLise
- By: Japie van Maroela Media
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/japie-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Woef! Ek is Japie, Maroela Media se kantoorhond – en net soveel plaasjapie as stadsjapie.
Ek gaan ook aan die #hardloopvirlise-veldtog deelneem! Ek daag al die ander brakke uit om my te borg wanneer ek dié 5 km aandurf. Woef! Lekker, Maroela!
Waarom gaan ek so ver hardloop? Lees meer hier.
Donations
- Feb 16, 2017 - R 50.00 Fees covered
- "Liefste Japie, al hierdie brakke dink hulle is baie oulik, maar dis met my wat jy snags jou kombers deel. Lekker draf, ou grote. Swaai jou stert spesiaal vir my. Xxx" - Heidi
- Feb 16, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Lekker draf, ons vriend, wens ons kon daar wees, maar ons is te stout!" - Frankie, Columbia & Maggie Bezuidenhout
- Feb 16, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte Japie, jy gaan verseker die mooiste hond wees op die dag!" - Nina, die mooiste brak
- Feb 13, 2017 - R 100.00 Fees covered
- "Sterkte Jaapstert! " - Mandy-brak & Blommie-kat
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.