Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Jaco #HardloopVirLise

Jaco #HardloopVirLise

Funds Raised:
R 3 050
Fundraising Target:
R 15 000

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

 

Donations

  • Mar 03, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Elke bult het 'n afdraende" - Kobus

  • Feb 27, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Go Jaco!" - Chrisna

  • Feb 27, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Omdat ek nie kan hardloop nie, ondersteun ek jou sodat Lise wel eendag kan! Go Jakes!" - Stilla

  • Feb 27, 2017 - R 500.00
  • "Go Jaco! " - Finie Hattingh

  • Feb 27, 2017 - R 500.00 Fees covered
  • "Sterkte Jaco. " - Anne-Marie de Wet

  • Feb 22, 2017 - R 100.00 Fees covered
  • "Dankie vir almal wat saamstaan!" - Doreen Strausd

  • Feb 16, 2017 - R 250.00 Fees covered
  • "Baie trots op jou Jaco jy het n goeie hart" - Anso van Dyk

  • Feb 15, 2017 - R 200.00 Fees covered
  • "Amazing thing you are doing. Good luck " - Bianca

Statistics

Fundraising target

R 15 000.00

Donations to date

R 3 050.00

Solidariteit Helpende Hand

Charity Default Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.