Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Hurter Spies Prokureurs #HardloopVirLise

Hurter Spies Prokureurs #HardloopVirLise

Funds Raised:
R 150
Fundraising Target:
R 5 000

Personal message

Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

 

Donations

  • Mar 06, 2017 - R 50.00 Fees covered
  • "Baie dankie vir die geleentheid om saam met die Hurter Spies span te kon stap. Was heerlik!" - Gerda Oosthuizen

  • Feb 24, 2017 - R 50.00 Fees covered
  • "Mag die druppel in die emmer 'n verskil gaan maak" - Anonymous

  • Feb 23, 2017 - R 50.00 Fees covered
  • "1, 2, 3, laat ons stap :)" - SpyKid

Statistics

Fundraising target

R 5 000.00

Donations to date

R 150.00

Solidariteit Helpende Hand

Charity Default Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.