
Helpende Hand 94.7 Cycle Challenge
- By: Helpende Hand 94.7 Cycle Challenge
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/helpende-hand-947-cycle-challenge
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ons is 'n groep fietsryers wat vir die voedingskema projek van Solidariteit Helpende Hand aan die 94.7 Cycle Challenge gaan deelneem. Ons wil graag bewusmaking skep ten opsigte van die behoefte wat bestaan by sommige kleuters wat nie die voorreg het om daagliks 'n bord kos te ontvang nie.
Ons nooi jou uit om 'n bydrae te maak tot hierdie projek en daardeur ons te help om die kleuters van ten minste een gebalanseerde ete per dag te help voorsien.
We are a group of cyclists that will be cycling as part of the 94.7 Cycle Challenge for the benefit of the feeding scheme project at Solidariteit Helpende Hand. We would like to increase awareness of the fact that a lot of toddlers don't have the privelage of having access to food on a daily basis.
We invite you to contribute towards this cause. By doing this you will be assisting us to help secure at least one balanced meal for a toddler per day.
Donations
- Nov 17, 2016 - R 300.00 Fees covered
- "Sterkte julle!" - ASN Dreyer
- Nov 07, 2016 - R 1 000.00 Fees covered
- "Sterkte ! " - SBM
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.