Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Gwanitas Recovery Campaign

Gwanitas Recovery Campaign

Funds Raised:
R 4 302
Fundraising Target:
R 10 000

Personal message

Goeie dag almal

Ek was saterdag in ‘n kar ongeluk en met Die Here se genade is ek gespaar. Daar is wel baie skade. 
Vog op die longe
Kop skedel fraktuur met bloeding en swelling
Linker arms is gebreek 
33 steke op die kop 

Liewe Jesus het my gespaar, Ons huis Dr.  - Dr Bosman - Flora med gaan my behandeling oorvat wat alles privaat gaan wees. 

Ek was gister vir opvolg waar daar nog teveel bloeding op die kop is wat af beweeg na my gesig toe. So veroorsaak baie swelling in my gesig. My arm is op die oomblik met net gips onder gespulk tot en met die swelling af is dan wil Dr voledige gips aan sit vir 6 weke. Indien Dr oor n week en ‘n half goed voel oor my kopbeseering , gaan hy die steke verwyder.  My Tandarts  het tande gespulk en Panoramies gevat, niks breuke nie net waarvan 5 tande los is met impak van airbag, so vir volgende 3 weke is hulle vas dan sal sy kan hervat. Ongelukkig is die medies uitgeput weens CAT SCAN, MRI en X-strale. Ek steek ek ‘n handtjie uit al is dit net R5/10 donasie sal elke bietjie help.  Fotos gaan ek nie voorskaf op sosiale media nie weens 

Baie groete en liefde
Nita🌻

**************************************************

Greetings, everyone,

I hope this message finds you well. 

Last Saturday, I was involved in a car accident, and by the grace of God, I was spared.

The impact has left me with significant injuries, including moisture on the lungs, a skull fracture with bleeding and swelling, and both arms broken. I received 33 stitches on my head...

Dr. Bosman from Flora Med will oversee my treatment, which, unfortunately, has to be private.

Yesterday, during a follow-up appointment, it was discovered that there is still excessive bleeding on my head, causing noticeable swelling on my face. Currently, my arm is in a cast, awaiting the reduction of swelling, after which a full cast will be applied for a period of 6 weeks.

If all goes well with my head injury, the stitches will be removed in a week and a half. My dentist has confirmed that while nothing is broken, five teeth are loose due to the airbag's impact.

They will be fixed for the next three weeks, and then she will reassess the situation.

Regrettably, the medical expenses have taken a toll, with CAT scans, MRI, and X-rays depleting the coverage.

I am reaching out for assistance, no matter how small. Even a donation of R5 or R10 will go a long way in helping me through this challenging time. I have chosen not to share photos on social media as I navigate through this healing process.

Your support, in any form, is deeply appreciated.

Many greetings and love,

Donations

  • Dec 18, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "Sterkte met alles. Ons bid. ❤️" - Monique De Jongh

  • Dec 09, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Dec 08, 2023 - R 138.82 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Dec 08, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "God be with you ❤️🙏🏻" - Anonymous

  • Dec 07, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Word gou beter Nita maat." - Juanita

  • Dec 07, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • ""The Lord will keep you from all harm, He will watch over your life." - Psalm 121:7" - Anonymous

  • Dec 07, 2023 - R 50.00 Fees covered
  • "1 Petrus hoofstuk 1 & 2" - Anonymous

  • Dec 07, 2023 - R 500.00
  • "" - Anonymous

  • Dec 07, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Psalm 41:3" - Dominic Thompson

  • Dec 07, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Dec 07, 2023 - R 20.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Dec 06, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "Ai vrou, so jammer om dit nou te hoor. Baie sterkte, ek hoop jy genees vinnig xx" - Rene Smit

  • Dec 06, 2023 - R 93.00
  • "💙💙" - Anonymous

  • Dec 05, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Maat ek hoop jy voel gou weer beter ❤️ sal sponser sos ek kan." - Shauna

  • Dec 05, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Sterke Nita" - Anonymous

Statistics

Fundraising target

R 10 000.00

Donations to date

R 4 301.82

Gwanitas Recovery Campaign

Charity Default Logo