
Morne Bekker Bokkieweek Rugby Campaign
Ons oudste seun Morné Bekker is in graad 7 in Laerskool Drakensig. Morné is gekies om die Verre Noord Kavaliers onder 13 te verteenwoordig op die Bokkieweek in Kroonstad van 3 tot 7 Julie 2023. Kostes vir die week is R6100. Enige hulp sal waardeer word om die jongman sy drome te laat waar word!Bokkieweek word gespeel deur 14 provinsiale spanne en is 'n geleentheid vir die kinders om hulle liefde virby uit te leef! Die bedrag sluit in vervoer, verblyf, kos, Verre Noord sweetpak en wedstryd drag. Baie dankie byvoorbaat aan elkeen wat betrokke raak . Ons waardeer dit opreg!
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Anonymous
Baie geluk Mornè! Ons is trots op jou en ons wens jou net die beste toe! Ons bid dat alles sal goed verloop vir die toernooi en dat dit n wonderlike ervaring vir jou sal wees. Dankie dat jy altyd so mooi voorbeeld is vir jou klein nefie. Ons is baie
Anonymous
Trotse gesinslid. Ons glo in drome en in belegging van ons EIE familie .
Activity feed
Anonymous donated R 500 via Morné Bekker Bokkieweek Rugby toer
30 Jun 2023
R 500
Anonymous donated R 2 000 via Morné Bekker Bokkieweek Rugby toer
23 May 2023
R 2 000
Anonymous donated R 2 000 via Morné Bekker Bokkieweek Rugby toer
22 May 2023
R 2 000