Morné Bekker Bokkieweek Rugby toer
- By: Morné Bekker
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/morne-bekker-5605579731229915741
- Date Created: 22 May 2023
Personal message
Ons oudste seun Morné Bekker is in graad 7 in Laerskool Drakensig.
Morné is gekies om die Verre Noord Kavaliers onder 13 te verteenwoordig op die SA Bokkieweek in Kroonstad van 3 tot 7 Julie 2023. Kostes vir die week is R8600. Enige hulp sal waardeer word om die jongman se drome te laat waar word!
SA Bokkieweek is 'n geleentheid vir die kinders om hulle liefde vir rugby uit te leef! Die bedrag van R6100 sluit in verblyf, kos, Verre Noord sweetpak, toksak, fotos en wedstryd drag. Vervoer van Hoedspruit na Kroonstad en terug is uitgesluit en daarom word die bedrag van R2500 vir vervoer ook benodig. Baie dankie byvoorbaat aan elkeen wat betrokke raak . Ons waardeer dit opreg!
Donations
- Jun 30, 2023 - R 500.00
- "" - Anonymous
- May 23, 2023 - R 2 000.00
- "Baie geluk Mornè! Ons is trots op jou en ons wens jou net die beste toe! Ons bid dat alles sal goed verloop vir die toernooi en dat dit n wonderlike ervaring vir jou sal wees. Dankie dat jy altyd so mooi voorbeeld is vir jou klein nefie. Ons is baie" - Anonymous
- May 22, 2023 - R 2 000.00 Fees covered
- "Trotse gesinslid. Ons glo in drome en in belegging van ons EIE familie ." - Anonymous