
Gereformeerde Skool Dirk Postma #HardloopVirLise
- By: Gereformeerde Skool Dirk Postma
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/gereformeerde-skool-dirk-postma-hardloopv
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 03, 2017 - R 300.00 Fees covered
- "Bid vir julle" - GSDP
- Mar 03, 2017 - R 740.00
- "Dink aan julle gesin." - GSDP
- Mar 03, 2017 - R 500.00
- "Dink aan julle." - GSDP Skool
- Mar 03, 2017 - R 2 000.00
- "Mag jy gou weer hardloop." - GSDP Skool
- Mar 03, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Ons dink aan jul gesin?" - Anon
- Mar 02, 2017 - R 3 100.00
- "Lise en gesin, ons as skool dink aan julle met hierdie pad van herstel" - GSDP
- Feb 28, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Ons dink aan julle Lise en gesin!" - Anonymous
- Feb 21, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Lise, mag hierdie fisiese bydrae help om jul emosionele seer te verlig. Sterkte!" - Jana Terblanche
- Feb 21, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Dink steeds aan julle." - Anonymous
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.