
Christine for #HardloopVirLise
- By: Christine van Niekerk
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/christine-for-hardloopvirlise
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 13, 2017 - R 1 000.00 Fees covered
- "Sterkte Christine en Lise" - Solidariteit Finansiele Dienste
- Mar 04, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Mag ons Hemelse Vader vir Lise, Danie en die kinders seën met die keur van Sy seëninge!" - Petro
- Mar 03, 2017 - R 500.00
- "Ter wille van Lise" - Michiel van Niekerk
- Mar 02, 2017 - R 1 000.00
- "Hol Poppie, Hol" - Koos Jonck
- Mar 01, 2017 - USD $ 80.25 Fees covered
- "Dankie Christene" - Naamloos
- Feb 17, 2017 - R 200.00 Fees covered
- "Dankie Vriendin " - Liza
- Feb 14, 2017 - R 500.00 Fees covered
- "Sterkte Christine, jy het 'n hart van goud! Ek volg Lise se vordering van die eerste dag af!" - Monique Blom
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.