
Nuwe kitaar vir Chris Morsner Campaign
Hallo al julle wonderlike mense. Ek wil graag 'n beroep doen op almal wat moontlik kan help om vir Chris Mörsner 'n nuwe kitaar te kan kry. Sy kitaar was beskadig in die vlug oppad na die Grootjol in Hartenbos vir Mirandi se optrede. Soos wat almal weet is Chris nie net Mirandi se man nie maar ook haar lead guitarist. Hulle is wonderlike en dierbare mense wat al soveel deur is en net altyd positiwiteit bly uitstraal. Musiek is hulle brood en botter en dit sal vir hulle 'n GROOT blessing wees as ons genoeg kan insamel sodat Chris vir hom n nuwe kitaar kan kry.Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Do your best and God will do the rest.
Welma
Anonymous
Mag julle gebless word uit Vader se Hand. Julle liefde vir God is so aansteeklik. Julle is waarlik n voorbeeld vir so baie in die manier hoe julle openlik die Here dien passionately
Anonymous
Do your best and God will do the rest.
Anonymous
Hope you manage to get up and going again soonest, and I really hope the airline you used. Comes to the party and compensate you as well
Anonymous
Activity feed
Welma donated R 500 via Nuwe kitaar vir Chris Mörsner
10 Jan 2024
R 500
Anonymous donated R 200 via Nuwe kitaar vir Chris Mörsner
06 Jan 2024
R 200
Anonymous donated R 200 via Nuwe kitaar vir Chris Mörsner
03 Jan 2024
R 200
Anonymous donated R 300 via Nuwe kitaar vir Chris Mörsner
03 Jan 2024
R 300