Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Nuwe kitaar vir Chris Mörsner

Nuwe kitaar vir Chris Mörsner

Funds Raised:
R 7 450
Fundraising Target:
R 20 000

Personal message

Hallo al julle wonderlike mense. Ek wil graag 'n beroep doen op almal wat moontlik kan help om vir Chris Mörsner 'n nuwe kitaar te kan kry. Sy kitaar was beskadig in die vlug oppad na die Grootjol in Hartenbos vir Mirandi se optrede. Soos wat almal weet is Chris nie net Mirandi se man nie maar ook haar lead guitarist. Hulle is wonderlike en dierbare mense wat al soveel deur is en net altyd positiwiteit bly uitstraal. Musiek is hulle brood en botter en dit sal vir hulle 'n GROOT blessing wees as ons genoeg kan insamel sodat Chris vir hom n nuwe kitaar kan kry. 

Donations

  • Jan 11, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "Do your best and God will do the rest." - Anonymous

  • Jan 10, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Welma

  • Jan 06, 2024 - R 200.00 Fees covered
  • "Mag julle gebless word uit Vader se Hand. Julle liefde vir God is so aansteeklik. Julle is waarlik n voorbeeld vir so baie in die manier hoe julle openlik die Here dien passionately" - Anonymous

  • Jan 06, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "Do your best and God will do the rest." - Anonymous

  • Jan 03, 2024 - R 200.00 Fees covered
  • "Hope you manage to get up and going again soonest, and I really hope the airline you used. Comes to the party and compensate you as well" - Anonymous

  • Jan 03, 2024 - R 300.00
  • "" - Anonymous

Statistics

Fundraising target

R 20 000.00

Donations to date

R 7 450.00

Funds raised offline

R 5 250.00

Nuwe kitaar vir Chris Morsner Campaign