
KKNK 2024 Campaign
Hierdie jaar is daar slegs 20 plekke beskikbaar vir Fichardtpark Hoërskool leerders. My dogter wil dit graag bywoon...haar droom is om n akteur te word. Sy is geniet haar drama klasse op skool en doen goed in die vak. Hulle vertrek 24 Maart en kom weer die 28ste Maart terug.
Die toer sluit die volgende in:
1. Verblyf en 'n groot ontbyt.
2. Alle vervoerkostes (na en in Oudtshoorn)
3. Alle verdere etes
4. 7-9 top vertonings (hierdie jaar het ons al die vertonings wat Kannas gewen het gesien)
5. 4-6 werksessies
6. Gesprekke met bekendes
7. KKNK t-hemp
Die kostes beloop R6500 per leerder. Betaal wees teen einde Februarie 2024.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Esté Mik
Sussie GAAN GROOT!!!
Anonymous
Geniet dit sus ek weet jy gaan dit baie geniet
Anonymous
Lynette
Geniet dit sus en mag AL jou drome waar word
Steph & Nico
Geniet elke oomblik Ismarie💖
Esté
Geniet ELKE oomblik Ismari!!
Anonymous