Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
KKNK 2024

KKNK 2024

Funds Raised:
R 2 594
Fundraising Target:
R 6 500

Personal message

Hierdie jaar is daar slegs 20 plekke beskikbaar vir Fichardtpark Hoërskool leerders. My dogter wil dit graag bywoon...haar droom is om n akteur te word. Sy is geniet haar drama klasse op skool en doen goed in die vak. Hulle vertrek 24 Maart en kom weer die 28ste Maart terug.
Die toer sluit die volgende in:
1. Verblyf en 'n groot ontbyt.
2. Alle vervoerkostes (na en in Oudtshoorn)
3. Alle verdere etes
4. 7-9 top vertonings (hierdie jaar het ons al die vertonings wat Kannas gewen het gesien)
5. 4-6 werksessies
6. Gesprekke met bekendes
7. KKNK t-hemp
 
Die kostes beloop R6500 per leerder. Betaal wees teen einde Februarie 2024.

Donations

  • Feb 10, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 09, 2024 - R 500.00
  • "Sussie GAAN GROOT!!!" - Esté Mik

  • Dec 14, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Geniet dit sus ek weet jy gaan dit baie geniet" - Anonymous

  • Dec 14, 2023 - R 100.00
  • "" - Anonymous

  • Dec 12, 2023 - USD $ 16.99 Fees covered
  • "Geniet dit sus en mag AL jou drome waar word" - Lynette

  • Dec 12, 2023 - R 500.00
  • "Geniet elke oomblik Ismarie💖" - Steph & Nico

  • Dec 12, 2023 - R 200.00
  • "Geniet ELKE oomblik Ismari!!" - Esté

  • Dec 12, 2023 - R 10.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

Statistics

Fundraising target

R 6 500.00

Donations to date

R 2 593.79

KKNK 2024 Campaign