Nicola Bornman Chrons Campaign
Ek is Marise en deel my suster se dogter se moeilike reis. Nicola is op 14 gediagnoseer met Chron's, en na 'n reeks van gesondheidsprobleme en operasies is sy in die Groote Schuur Hospitaal in Kaapstad. Ons benodig hulp met verblyfskoste aangesien Nicola nog maande in die hospitaal sal moet bly. Elke dag is 'n stryd, en ons vra vir hulp met daaglikse kostes van R80 - R150 vir Nicola se behandeling en R40 vir my suster se kos, plus ander onkoste. Enige hulp word waardeer.
To contribute to this cause please click on the link below...
Please consider covering the platform fee, so more of your donations goes to our project.
Connected Campaigns
Donor Messages
Marli
Lief jou BAIE!!!
Anonymous
Anonymous
Beirowski
Liefde die Beirowski's & Aldrich's
Suzanne
Nicola, ons harte gaan uit na jou en jou familie. Ons vertrou die Here vir volkome genesing. Hy sal julle dra deur hierdie tyd.
Baie liefde.
Anonymous
Sterkte vir julle hele familie
Marli Havinga
Tannie Marli weét jy gaan binnekort gesond wees. X
Anonymous
Vir n ongelooflike sterk, warm, gasvrye persoon en haar familie.
Anonymous
Activity feed
Marli donated US $ 29 via Nicola Bornman Crohn’s
19 Feb 2024
US $ 29
Anonymous donated R 100 via Nicola Bornman Crohn’s
26 Jan 2024
R 100
Anonymous donated R 700 via Nicola Bornman Crohn’s
15 Jan 2024
R 700
Beirowski donated R 2 000 via Nicola Bornman Crohn’s
23 Dec 2023
R 2 000
Suzanne donated R 450 via Nicola Bornman Crohn’s
16 Dec 2023
R 450