
Loel en Lea hulp fonds Campaign
Goeie dag al my vriende en familie. Hierdie is vir my baie moeilik, maar ek is nou rug teen die muur. Ek het die punt bereik waar ek nie meer my huur kan bekostig nie as gevolg van die feit dat ek al vir baie lank geen onderhoud ontvang nie. Ek het 'n vaste werk al vir 10 jaar, maar met alles wat by die dag duurder raak, kan ek net eenvoudig nie meer kop bo water hou nie. Enige bydrae tot die fonds sal ons nood verlig. Ek en Lea bedank ieder en elk vir jul bydraes tot die fonds.Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Botes Elmien
Vasbyt!!
Anonymous
Madri Van der Merwe
Anonymous
🙏🙏🙏
Anonymous
Stywe druk
Anonymous
Activity feed
Botes Elmien donated US $ 29 via Loël en Lea hulp fonds
03 Feb 2024
US $ 29
Madri Van der Merwe donated R 500 via Loël en Lea hulp fonds
04 Jan 2024
R 500
Anonymous donated R 200 via Loël en Lea hulp fonds
04 Jan 2024
R 200
Anonymous donated US $ 6 via Loël en Lea hulp fonds
01 Dec 2023
US $ 6
Anonymous donated R 100 via Loël en Lea hulp fonds
30 Nov 2023
R 100